Vlag Van Kasakstan

Die nasionale vlag van Kasakstan is op 4 Junie 1992 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n goue son-en-arend-motief in die middel van ’n eenvoudige blou baan met ’n vertikale ornamentele patroon op die vlagpaalkant.

Vlag van Kasakstan
Vlag van Kasakstan
Vlag van Kasakstan
Bynaam Қазақстан Республикасының мемлекеттік туы
Gebruik Burgerlike- en staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en -vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 4 Junie 1992
Ontwerp ’n Goue son-en-arend-motief in die middel van ’n eenvoudige blou baan met ’n vertikale ornamentele patroon op die vlagpaalkant.
Ontwerp deur Shaken Niyazbekov
Wisselvormvlag van Kasakstan
Wisselvormvlag van Kasakstan
Gebruik Staatsvaandel Staatsvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp Die vlootvaandel in die skildhoek op ’n vlootblou vlag.

Simboliek

Die ornamentele patroon stel die kuns en kulturele tradisies van die ou kanaat en die Kasakke voor. Die ligblou agtergrond stel die verskeie Turkse volkere voor wat deel uitmaak van die hedendaagse bevolking van die land, insluitend die Kasakke, Tartare, Oeigoere, Oesbeke en andere. Die ligblou stel ook vrede, vryheid, kulturele en etniese eenheid van die Kasakse nasie. Die son stel die bron van lewe en energie voor. Dit is ook ’n simbool van rykdom en oorvloedigheid; die son se 32 strale is soos graan wat die basis van oorvloedigheid en welvaart is.

Mense van verskillende Kasakse stamme het vir eeue reeds ’n goue arend op hul vlae gehad. Die steppe-arend stel die mag van die staat voor. Vir die moderne nasie van Kasakstan is die arend ’n simbool van onafhanklikheid, vryheid en die toekoms.

Ontwerp

Die vlag van Kasakstan het ’n goue son met 32 strale oor ’n swewende goue steppe-arend, albei gesentreer op ’n eenvoudige hemelsblou baan; op die wapperkant is ’n nasionale ornamentele patroon “kosjkar-muïz” (die ramshoring) in goud. Die dimensies van die vlag is in ’n verhouding van 1:2.

Ander vlae

Vorige vlae

Verwante vlae

Verwysings

Eksterne skakels


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Vlag Van Kasakstan SimboliekVlag Van Kasakstan OntwerpVlag Van Kasakstan Ander vlaeVlag Van Kasakstan VerwysingsVlag Van Kasakstan Eksterne skakelsVlag Van Kasakstan19924 JunieKasakstan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomofoonMaatskaplike verantwoordelikheidDroogteKoperSharpeville-slagtingAardverwarmingMonoloogSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PolisieLandbouDeurgangsriteArabies-Israeliese konflikJudaïsmeItaliëdgbsjLongontstekingYouTubeSelfieOplossing (chemie)Provinsies van Suid-AfrikaLoonChristogramLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameBuffelMalariaJava (programmeertaal)ArmoedeverligtingSkaakVerenigde NasiesLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van nedersettings in Suid-AfrikaPikkewynGeboorteBorskankerBek-en-klouseerLys van woestyneMensAspoestertjieRooibloedselTuisbladLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKrokodilVleilandEierstokPretoriaJupiterChemiese elementNederduitsch Hervormde KerkKontinentN.P. van Wyk LouwHeupBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Cradock-4VolksmoordDuitslandMenslike seksuele gedragVerstedelikingBoelieryAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeJeugdagAs jy singMaselsEerste WêreldoorlogGasFiela se kindSeksposisieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyNag van die lang messePampoentjiesNierOutismeAborsieGesondheidWet op Afsonderlike GerieweAnrich HerbstLys van kinderspeletjies🡆 More