Vlag Van Anguilla

Die nasionale vlag van Anguilla is op 30 Mei 1990 amptelik in gebruik geneem.

Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Vlag van Anguilla
Vlag van Anguilla
Vlag van Anguilla
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 30 Mei 1990
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Simboliek

Die drie oranje dolfyne in die wapenskild op die vlag stel deursettingsvermoë, eenheid en krag voor en is in ’n sirkel wat kontinuïteit voorstel. Die wit agtergrond stel vrede en rustigheid voor en die turkoois strook onderaan die skild stel die omliggende see asook geloof, jeug en hoop voor.

Geskiedenis

Tot 1967 was die Britse Union Jack die enigste amptelike vlag van Anguilla. Die rewolusie van 1967 het egter ’n nuwe vlag opgelewer. Dit was ’n rooi vlag waarop twee meerminne wat ’n skuld vashou op ’n blou skild verskyn. Die vlag is nooit amptelik aanvaar nie en is gou vervang deur die “Driedolfynevlag”. Hierdie driedolfynevlag is onmiddellik aanvaar en word vandag steeds gereeld deur eilandbewoners gebruik alhoewel dit nie die amptelike vlag is nie.

Die Driedolfynevlag is vir ’n aantal jare gebruik maar daar was ’n gevoel dat Anguilla sy eie amptelike vlag moes kry. Brian Canty, voormalige goewerneur van Anguilla het die idee deurgevoer en ’n aantal voorstelle is aan Koningin Elizabeth II vir goedkeuring gestuur.

Die nuwe (huidige) vlag is vir die eerste keer op 30 Mei 1990 gehys.

Ander vlae

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Vlag Van Anguilla SimboliekVlag Van Anguilla GeskiedenisVlag Van Anguilla Ander vlaeVlag Van Anguilla VerwysingsVlag Van Anguilla Eksterne skakelsVlag Van Anguilla199030 MeiAnguilla

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysVrymesselaryEjakulasieVrugKrieketWalvisMotorvoertuigArabiesAktuarisMondBorsteByvoeglike naamwoordFanie ViljoenArabies-Israeliese konflikGroot DepressieWet op Afsonderlike GerieweSuiwelprodukKragopwekkingKnieSharpeville-slagtingKwaZuluHoofpynAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlindersCheslin KolbeWaterbesoedelingTuberkuloseSonkragDie GelofteDemokrasieByOnderwysAardverwarmingHondsdolheidHeks van HexrivierLien se lankstaanskoeneLys van landeNoord-KaapVolhoubare ontwikkelingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Tolla van der MerweEtniese groepEierstokAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHorlosieBreinSoogdierGemeenskapDaggaDiepaartromboseErektiele disfunksieBrongitisArmoedeSirkelKilometerKunsmatige algemene intelligensieKappie (skryfteken)PampoentjiesConsolidated B-24 LiberatorRooibloedselErica BoyerDemi Lee MooreSteenkoolWynSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLys van Afrikaanse rolprenteNic de JagerNederlandsSlawerny in Suid-AfrikaPersoon (taalkunde)ReënspinnekopEskomElon MuskBedryfstelsel (inligtingstegnologie)🡆 More