Wiki Afrikaans 2022: Tuisblad
AFVietnameseEnglish
#ff6600

Oranje is 'n kleur geleë tussen rooi en geel in die ligspektrum, en word deur meeste skilders in die tradisionele kleurwiel gebruik.

Die naam is afgelei van die Engelse "orange (fruit)" ('n lemoen in Afrikaans).

In Europa en Amerika word oranje gewoonlik geassosieer met vermaak, die onkonvensionele, ekstroverte, vuur, aktiwiteit, gevaar, smaak en aroma, die herfsseisoen en Protestante. In Asië is dit 'n belangrike simboliese kleur van Boeddhisme en Hindoeïsme.

Kleurkoördinate

 
Nacho-kaas Doritos, bevat, soos meeste ander happies, 'n oormaat tartrasien en Red 40 sintetiese voedselkleursel.

Volgens verskeie kleurskemas word oranje as volg voorgestel:

ModelKoördinate
Heksadesimale kode#FF6600
RGB-kleurmodel(255, 165, 0)
CMYK(0, 50, 100, 0)
HSV(30°, 100%, 100%)

Sien ook

Eksterne skakels


Elektromagnetiese Spektrum

Radiogolf | Mikrogolf | Infrarooi | Sigbare spektrum | Ultraviolet | X-strale | Gammastraal


Sigbaar: Rooi | Oranje | Geel | Groen | Siaan | Blou | Violet