Vinkel

Vinkel (Foeniculum vulgare) is 'n plantspesie in die genus Foeniculum.

Dit is 'n lid van die familie Apiaceae. Die geharde meerjarige plant is 'n krui met geel blomme en veeragtige blare. Dit word algemeen as inheems tot die gebiede om die Middellandse See beskou, maar het in baie wêrelddele gevestig geraak, veral in droë grond naby kusgebiede en rivieroewers.

Vinkel
Foeniculum vulgare
Vinkel
Vinkel in blom.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Apiales
Familie:
Apiaceae (Umbelliferae)
Genus:
Foeniculum
Spesie:
F. vulgare
Binomiale naam
Foeniculum vulgare
Mill.
Vinkel
Foeniculum vulgare

Dit is 'n baie geurige en smaakvolle krui wat kook- en geneeskundige gebruike besit. Dit is een van die hoofbestanddele van die alkoholiese drank, absint.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wieg van die MensdomLys van Afrikaanse skrywersMIVLys van Suid-Afrikaanse skrywersEierstokRosa ParksWitbloedselLys van Griekse mitologiese figureHoofpynMagnetismeBysteekNatuurlike hulpbronOutismeSteenkool in Suid-Afrika7de LaanHomoniemBorsteHulpwerkwoordOorkruipersJohnny RapidSkildklierTussenwerpselLeonardo da VinciVingerseksBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Lys van bekende Suid-AfrikanersIntensiewe vormVolksrepubliek ChinaDundermTandbederfMaagSeksualiteitDigitale en analogiese tydDurbanHage GeingobSpreeuCarles PuigdemontLys van Afrikaanse televisiereekseLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBesproeiingTrevor NasserGeweldHeidelberg, GautengSwangerskapNatriumtiosulfaatIrma SternBipolêre gemoedsteuringKarnivoorLyfstraf in skoleHernubare energieCurly HowardTaalMateriaalNoord-KaapChromatografieNedersettingMurraysburgGroot-VisrivierViëtnamoorlogPirow BekkerSkoolJeuksiektePankreasNarkoseKarooVierde Industriële RevolusieSinoniemIronieDeelteken en umlautWoordeboek van die Afrikaanse TaalOlifantDysselsdorpSeksBronsNasionaal-Sosialisme🡆 More