Meerjarige Plant

'n Meerjarige plant is 'n saadplant wat meer as een keer tydens sy lewe kan bloei, en langer as twee jaar leef.

Sommige meerjarige plante bloei eers na 'n paar jaar vir die eerste keer. Meeste bome en struike is meerjarige plante.

Meerjarige Plant
Lusern is 'n meerjarige plant.

Plante wat net vir een jaar leef word eenjarige plante genoem, terwyl plante wat twee jaar leef tweejarige plante genoem word.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse konsentrasiekampeKarpaletonnelsindroomMigrasie van voëlsSekondêre sektor van die ekonomieGrootste rampe in Suid-AfrikaRina HugoLimpopo (rivier)Anneli van RooyenNamibiëLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsIngenieursweseKunselementeMarie AntoinetteYsterStollingsgesteenteStaatstoelaeSpringbokkeReënBorskankerHage GeingobKonflik (proses)Ekonomiese sektorIngrid JonkerAartappelLieweheersbesieMierPolitieke partyIrma SternProteïenSeksposisieRuimteJohnny RapidNatuurlike hulpbronBeeldspraakC.J. LangenhovenDiarreeOopbroninhoudJohan VorsterRoesSleutel (musiek)NierOligopolieSpysverteringstelselSuid-SothoCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaEuropaYouTubeAntoniemDie Stem van Suid-AfrikaKoolhidraatVoegwoordMangelRymVerantwoordelikheidPampoentjiesPoesOranjerivierTransatlantiese slawehandelAB de VilliersKitaarVerkleurmannetjieVingerseksWeer (meteorologie)Stedelike hitte-eilandHoofpynLettergreepAustraliëRobbeneilandDikdermCremonaBronsDelft, KaapstadWaterpokkiesKlinkerFluoorLys van Griekse mitologiese figureOorkruipers🡆 More