Kruid

Kruie is enige plante of plantdele wat gebruik word vir die geur van kos, aroma, medisyne, of parfuum.

Kulinêre gebruik onderskei tipies kruie van speserye. Kruie verwys na die lowerryke groen dele van 'n plant (hetsy vars of gedroog), terwyl 'n "spesery" 'n produk is van 'n ander deel van die plant (gewoonlik gedroog), insluitende sade, bessies, bas, wortels en vrugte.

Kruid
Gedroogde kruie in glashouers verpak.
Kruid
'n Bondel tiemieblare.
Kruid
Basilie en groen uie, algemene kruie.

In botaniese Engels word die woord "plant" ook gebruik as 'n sinoniem vir "kruidagtige plant".

Kruie het 'n verskeidenheid van gebruike insluitend kulinêre, medisinale, en in sommige gevalle godsdienstige gebruik. Algemene gebruik van die term "kruie" verskil tussen voedselkruie en medisinale kruie. In medisinale of geestelike gebruik, kan enige deel van die plant beskou word as "kruie", insluitend blare, wortels, blomme, sade, hars, wortels, bas, bessies en soms die opperhuid of selfs ander gedeeltes van die plant.

Eksterne skakels

Tags:

BasKosMedisynePlantSaadSpeseryVrug

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

XenofobieBelvidere Holy Trinity-kerkDansFinale OplossingRooilipslangMichael JacksonMauritiusBesoedelingAarde se atmosfeerKookpuntRivierLiewe HeksieMateriaalLewerFilosofieWet op NaturellengrondKoorsGrondbesoedelingToekoms van die AardeSomerSwangerskapBrandmondsindroomSonGordelroosAluminiumFluoorBoelieryLys van Kaapstad se voorstedeKrimpvarkieKrieketMusiekErosietipesFiksieOvulasieAntjie KrogMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaHenry MurrayKaapstadAntoniemPaasfeesGevolge van aardverwarming op oseaneChristendomWortelMaatskaplike verantwoordelikheidBiodiversiteitGetalPikkewynKindersiektesKunsmatige algemene intelligensieLabia (geslagsdele)Rudi ClaaseBlaaskankerJo BlackAalwynOmtrek, oppervlakte en volumeVerstedelikingLys van Afrikaanse skrywersKankerSteenkool in Suid-AfrikaChemiese elementNic de JagerHernubare energiePeriodieke tabelRenteVlagterminologieSeksVrymesselaryDigtheidVraag en aanbodGroot TrekJansenvilleLys van nedersettings in Suid-AfrikaYstertydperkArmoedeAfrikaanse taalleerVulvaUniegebou🡆 More