Veerboot

'n Veerboot is 'n boot of skip wat 'n gereelde verbinding tussen vasgestelde punte onderhou.

Veerbote word gebruik om mense, voertuie en goedere oor die water te vervoer. Dit word ter see, op mere, in kanale en riviere gebruik.

Veerboot
'n Groot veerboot in Finland.
Veerboot
Binnekant van 'n veerboot wat treine en karre vervoer.

Party plekke kan slegs deur middel van 'n veerboot bereik word, omdat dit nie deur paaie of spoorlyne met brûe of tonnels, of enige lughawens vir vliegtuie, bedien word nie. 'n Reis per veerboot kan soms gratis onderneem word, hoewel daar meestal daarvoor betaal moet word.

Sommige veerbote het paaie en treinspore op die dek, wat motors en treine toelaat om op te ry, en aan die ander kant weer af te ry.

Op 6 Maart 1987 is 193 mense naby Zeebrugge in 'n veerboot, die M/S Herald of Free Enterprise, oorlede. Die ongeluk is deur 'n bemanningslid veroorsaak wat vergeet het om die boegdeure te sluit. Die veerboot was oor die Engelse Kanaal na Dover in Engeland onderweg.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BootMeerMensRivierSeeSkipVoertuigWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EwenaarCorioliskragDiskriminasieDierBetonAngina pectorisToekoms van die AardeNatriumtiosulfaatDaggaOranjerivierLimpopo (rivier)TuisbladSuikersiekteSharpeville-slagtingMaanWillie JoubertXenofobieAardverwarmingSeisoenWêreld- Ekonomiese ForumHeupLys van Suid-Afrikaanse skrywersStaatstoelaeVarkGeskiedenis van AfrikaansMadison IvySkaakKapitalismeGloeilampJavaScriptDesimale breukeKrimpvarkieVergelykings (taalkunde)Swart nasionalismeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereAtleetvoetSeksposisieBySlawernyWoordeboek van die Afrikaanse TaalLys van bekende Suid-AfrikanersAardedagDriedimensioneelBesproeiingPriemgetalN.P. van Wyk LouwStadLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPastoorKopieregHaasVratEnkelvoudige sinJosef StalinDachshundByvoeglike naamwoordGroot GatPretoriaJapanVryheidsdagMarsPersentasieKokerboomSonnestelselMiddeloorontstekingToestand van materieLys van Joodse feeste en herdenkingsKersfeesKoos BekkerRekeningkundeCeresRugbyHartversakingLenteOseanografieVersamelnaam🡆 More