Zeebrugge

Zeebrugge is 'n dorp aan die Belgiese kus wat deel is van Brugge, die hoofstad van die provinsie Wes-Vlaandere.

Zeebrugge dien as beide 'n internasionale hawe asook vakansieoord met hotelle, restaurante, marina en 'n strand. Zeebrugge het 4 094 inwoners (2012) en is in drie wyke verdeel: die strandwyk, die stasiewyk en die sentrum.

Zeebrugge
Dorp
Die kerk van Zeebrugge
Die kerk van Zeebrugge
Ligging van Zeebrugge in die provinsie Wes-Vlaandere
Ligging van Zeebrugge in die provinsie Wes-Vlaandere
Koördinate: 51°19′49″N 03°12′23″O / 51.33028°N 3.20639°O / 51.33028; 3.20639 03°12′23″O / 51.33028°N 3.20639°O / 51.33028; 3.20639
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat)Zeebrugge Vlaandere
ProvinsieZeebrugge Wes-Vlaandere
MunisipaliteitZeebrugge Brugge
Regering
 • BurgemeesterPatrick Moenaert
Bevolking
 • Totaal4 094

Tydens die 19de eeu is Brugge nouliks deur die industrialisering van België geraak. In 1907 word dit met Zeebrugge aangesluit en kry die stad 'n nuwe ekonomiese perspektief.

Brugge was in 1987 in die nuus nadat die Britse veerboot M/S Herald of Free Enterprise op 6 Maart van die jaar omslaan terwyl dit die hawe verlaat en 193 mense aan boord omkom. Die veerboot was oor die Engelse Kanaal na Dover in Engeland onderweg.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

BelgiëBruggeWes-Vlaandere

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Goeie VrydagLys van elemente volgens simboolElandréLetterlike en figuurlike taalgebruikWetenskaplike klassifikasieAfvalbestuurBernice WestBateVeelvoudige sinTekstielJavaScriptLenteTuisbladDierSuid-Afrikaanse randWitbloedselKompasTydOligopolieMenseregteKopieregVraag en aanbodPubliekErosietipesErfenisLeeuOos-KaapBalletAngolese BurgeroorlogApokriewe boekeMensVleilandProstaatkankerMaroela MediaSprokieHemelvaartsdagGeboorteGeldeenheidRoofvoëlGrondbesoedelingBloedsomloopstelselVoedselkettingGalblaasLys van slangeFiela se kindSeisoenAlkoholismeDubbelpuntJaco JacobsHorlosieTafelbergMetaalLeierskapMusieksimboleMetafoorErfenishulpbronSoogdierElektrolietKlopjagEskomJeugdagJohannesburgErfenisdag (Suid-Afrika)Handré PollardKrieketBek-en-klouseerHandelsmerkVolhoubare ontwikkelingKorrupsieNelson MandelaWiki CommonsWaterkringloopDokterWêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika🡆 More