Dover, Engeland

Dover is 'n hawestad aan die Engelse Kanaal in Engeland.

Dit is ongeveer 122 km suidoos van Londen en is geleë in die graafskap Kent. Die hawe is een van die besigste aan die ooskus van Engeland en die dorp was vir eeue lank die fokus vir aanvalle deur buitelanders. Calais is ongeveer 33 km aan die oorkant van die Engelse Kanaal aan die Franse kus.

Dover
Dover, Engeland

Kaart Wapen
Dover, Engeland
Dover, Engeland
Vlag
Dover, Engeland
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Land (VK) Vlag van Engeland Engeland
 Graafskap Dover, Engeland Kent
 Koördinate 51°08′N 1°19′O / 51.133°N 1.317°O / 51.133; 1.317
 Oppervlakte:  
 - Totaal 8,61 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2001) 28 156
 - Bevolkingsdigtheid 3 270/vk km
 Tydsone UTC ±0 (GMT)
 - Somertyd UTC +1 (BST)
 Amptelike webwerf dover.gov.uk

Gedurende die Eerste Wêreldoorlog was die hoofkwartier van die Dover-patrollie hier gesetel. Dit was hulle taak om die Straat van Dover te beveilig en oop te hou vir skepe.

Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was Dover gereeld onderhewig aan artillerie aanvalle vanaf Calais. Tussen 13 Augustus 1940 en 30 September 1944, tot Calais beset was deur die Geallieerdes, het daar 2 226 projektiele in die dorp ontplof wat 1 200 geboue beskadig het.

Tags:

CalaisEngelandEngelse KanaalFrankrykGraafskapKentLonden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)United Democratic FrontSwartbewussynsbewegingCristiano RonaldoDriedimensioneelDesimale breukeBloeddrukHipoteseRenaissanceMediese diagnoseSenuweestelselLeierGroot vyfWeervoorspellingTydTropiese sikloonHemelvaartsdagMielieHoofpynFamilie (verwantskap)VarkgriepHondeklipbaaiMarsVoornaamwoordVormGeldKameelperdEuropaIndustriële RevolusieSoweto-opstandKaapse florarykMorfologie (taalkunde)Gewasboerdery in Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesGemeenskapsorganisasieMeeueTweede WêreldoorlogSeevlakstygingJuraDiepaartromboseJeanette FerreiraLionel MessiBoontjieLionel PetersonGenitale vratFinale OplossingGeloftedagSuurstofSteenkool in Suid-AfrikaMonopolieLiewe HeksieRobbeneilandAsiëErektiele disfunksieSpinnekopBipolêre gemoedsteuringMenslike seksuele gedragFrankrykOranjerivierPoësieOnderwerp (taalkunde)AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaWesterse filosofieSwawelGedigLetterkundeStokely CarmichaelDierKunselementeWaterpokkiesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaars🡆 More