Vancouver-Eiland

Vancouver-eiland (Engels: Vancouver Island), die wêreld se 43ste grootste eiland en die elfde grootste eiland van Kanada, beslaan 'n oppervlakte van 32 100 km².

Dit is die grootste eiland langs die weskus van die Amerikas en die grootste eiland oos van Nieu-Seeland. Die eiland is net noordwes van die grens tot die Verenigde State, die stad Seattle en net wes van die stad Vancouver geleë. Dit maak deel uit van die Kanadese provinsie Brits-Columbië en is genoem na die Britse offisier en ontdekker George Vancouver. Victoria, die hoofstad van die provinsie, is in die suidooste van die eiland geleë. Alhoewel die suide van die eiland suid van die 49ste Lengtegraad, wat in die westelike Noord-Amerika die grens tussen die Verenigde State en Kanada vorm, behoort die hele eiland volgens die Oregon-kompromie aan Kanada.

Vancouver-eiland
Inheemse naam: Vancouver Island
Nasa-Satellietbeeld van Vancouver-eiland
Nasa-Satellietbeeld van Vancouver-eiland
Geografie

Ligging Weskus van Kanada, Stille Oseaan
Koördinate 49°30′N 125°30′W / 49.500°N 125.500°W / 49.500; -125.500 125°30′W / 49.500°N 125.500°W / 49.500; -125.500

Oppervlakte 32 099,98 vk km
Hoogste punt Golden Hinde 2 200 m
Administrasie
Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Vancouver-Eiland Brits-Columbië

Hoofstad Victoria
Grootste stad Victoria (80 032)

Demografie
Bevolking 759 336

Die wêreld se 43ste grootste eiland en die elfde grootste eiland van Kanada
Vancouver-Eiland
Kaart van Vancouver-eiland
Vancouver-Eiland
Nieamptelike vlag van Vancouver-eiland

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansVancouver-Eiland  Wiki Commons het meer media in die kategorie Vancouver-eiland.
  • (en) "Vancouver Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Mei 2020.
  • (en) "Vancouver Island". The Canadian Encyclopedia. Besoek op 10 Mei 2020.

Tags:

AmerikasBrits-ColumbiëEngelsKanadaNieu-SeelandProvinsies en gebiede van KanadaSeattleVancouverVerenigde KoninkrykVerenigde State van AmerikaVictoria, Brits-Columbië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onbemande vliegtuigInternetKletsrymHamburgerPussy RiotAsiëJohn Samuel SchlesingerDwelmmiddelAnale seksKlimaatveranderingMaatskappyDataverwerkingBrandstofJohannesburgPretoriaBetonSteve HofmeyrEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaHernubare energieDroogteSowjetunieSpreeuJeuksiekteVlieënde HollanderIngrid JonkerShanzhaiKoorsblaarSiya KolisiWaterkringloopHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOsoonlaagKoos BekkerSout (chemiese stof)WaterpokkiesAlkoholismeLys van Griekse mitologiese figureChemiese elementTandbederfNierMangelRooibloedselAkademiaZack du PlessisSwaziSuid-SothoBesproeiingLys van elemente volgens simboolVerenigde KoninkrykAluminiumKaapstadNeo-NazismeMeervoudKevin RuddGordelroosFabelGrondbesoedelingVoëlNasionale VrouemonumentPinksterGeweldTrevor NasserNG gemeente TheunissenMurraysburgOlifantDurbanWapen van Suid-AfrikaWes-KaapGeldSelfbeeldAfrikaanse TaalmonumentOntdekking van die chemiese elementeBalletChatGPTAartappelLionel PetersonSeekoeiHomoniemHaaie🡆 More