Victoria, Brits-Columbië

Victoria is 'n stad in die weste van Kanada.

Dit is die hoofstad van die provinsie Brits-Columbië. Die stad lê in die uiterste suidooste van die Vancouver-eiland. Met 'n veerboot kan mens in 90 minute van hier na Vancouver op die vasteland vaar. Die stad is vernoem ná die Britse koningin Victoria, wat vanaf 1867 tot 1901 ook die koningin van Kanada was.

Victoria
Stad
Victoria, Brits-Columbië
Victoria is in Module:Location map/data/Kanada Brits-Columbië
Victoria
Victoria
Koördinate: 48°25′43″N 123°21′56″W / 48.42861°N 123.36556°W / 48.42861; -123.36556 123°21′56″W / 48.42861°N 123.36556°W / 48.42861; -123.36556
LandVlag van Kanada Kanada
ProvinsieVictoria, Brits-Columbië Brits-Columbië
Geïnkorporeer1862
Regering
 • BurgemeesterDean Fortin
Oppervlak
 • Stad19,47 km2 (7,52 vk. myl)
 • Metro
696,15 km2 (268,79 vk. myl)
Hoogte
23 m (75 ft)
Bevolking
 • Stad80 032
 • Digtheid4 109,4/km2 (10 643/vk. myl)
 • Metro
344 630
 • Metrodigtheid495/km2 (1 280/vk. myl)
TydsoneUTC-8 (PST)
Poskode
V0S, V8N-V8Z, V9A-V9E
Skakelkodes250 en 778
Webwerfvictoria.ca

Geskiedenis

Vancouver-eiland het in 1849 'n Britse kroonkolonie geword. Victoria word daarna aangewys as die hoofstad van Brits-Columbië.

Die Statebondspele is vanaf 18 - 28 Augustus 1994 in Victoria aangebied.

Demografie

In 2011 het Victoria 80 032 inwoners en die agglomerasie ongeveer 344 000 inwoners gehad. Volgens die aantal inwoners is Victoria heelwat kleiner as Vancouver wat ook in Brits-Columbië geleë is.

Die Victoria-area is in 13 streke verdeel. Vier hiervan is deel van Groter Victoria:

  • Victoria
  • Saanich
  • Esquimalt
  • Oak-baai

Drie streke vorm die Saanich-skiereiland:

  • Sidney
  • Sentraal-Saanich
  • Noord-Saanich

Die res is deel van die Westelike Gemeenskappe (Western Communities):

  • Colwood
  • Langford
  • View Royal
  • Metchosin
  • Sooke
  • Highlands

Susterstede

Victoria het vyf susterstede, naamlik:

Eksterne skakels


Victoria, Brits-Columbië  Hoofstede van Kanada Victoria, Brits-Columbië 
HoofstedeCharlottetownEdmontonFrederictonHalifaxIqaluitOttawaQuebecstadReginaSt. John'sTorontoVictoriaWhitehorseWinnipegYellowknife

Tags:

Victoria, Brits-Columbië GeskiedenisVictoria, Brits-Columbië DemografieVictoria, Brits-Columbië SusterstedeVictoria, Brits-Columbië Eksterne skakelsVictoria, Brits-ColumbiëBrits-ColumbiëKanadaVancouverVancouver-eilandVerenigde KoninkrykVictoria van die Verenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KookpuntC. Louis LeipoldtSowjetunieStedelike hitte-eilandFaf de KlerkBorskankerSikloonMasturbasieEeuOranje-VrystaatBybelInsekPussy RiotGeboorteTylaMenseregteAnale kankerLiesbreukGroepsgebiedewetJeugdagTuisbladKlimaatAustraliëGregoriaanse kalenderOntdekking van goud in Suid-AfrikaApartheidDricus du PlessisDemografie van Suid-AfrikaWiki CommonsRuslandBateWaterpokkiesDirekte en Indirekte redeNeurenberg-verhoreOorstromingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Griekwa-AfrikaansLys van Kaapstad se voorstedeSendelingposisieOopbroninhoudMcDonald'sVersamelnaamPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2024Wikimedia-stigtingStrykysterDramaAgtergrond (narratief)SitrusSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ViëtnamMagsverheffingPornografieVoornaamwoordOssewaKompasKasterolieSebraSelfoonSonkragSeptimius AwardsTweede WêreldoorlogGeskiedenis van Suid-AfrikaAlliterasieKankerSwart menseLeonardo da VinciGianna MichaelsJakkalsOligopolieLyfstraf in skoleSuikersiekteOogJohannes MeintjesSpringbokkeCristiano RonaldoMetafoor🡆 More