Valensie

In chemie verwys die term valensie na die aantal ongepaarde elektrone van 'n element, bv.

suurstof = 2, natrium = 1, chloor = 1, ens. Die valensiegetal vir die elemente in groepe een tot vier stem ooreen met die groepnommer, en vir groepe vyf tot ses is dit agt minus die groepnommer. Hierdie term moet nie met valenselektrone verwar word nie.

Hierdie begrip is egter verouder en vervang deur die begrip oksidasietoestand, omdat dit tot dubbelsinnigheid kan lei. Volgens valensie se IUSTC-definisie is in die verbindings SCl2 en H2S swawel s'n albei twee, maar die oksidasietoestand van die swawelatome is 2+ en 2-.

Die woord word egter soms nog gebruik. Verbindings waarin dieselfde element in twee verskillende oksidasietoestande voorkom soos magnetiet wat beide Fe2+ en Fe3+ bevat, word gemengdevalensie-verbindings genoem.

Verwysing

Tags:

ChemieChloorElektronElementNatriumSuurstofValenselektrone

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaPlastiekHelpmekaar-kollegeHartChris BlignautRoesJoodse kalenderKonsentrasiekampOlimpiese SpelePad na jou hartDramaBeurtkragErica BoyerEierstokGoeie VrydagOrgaanBloeddrukMieliedriehoekWortelReënspinnekopOutismeAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAngolese BurgeroorlogBloedvergiftigingIronieKarakteriseringSlag van BloedrivierHadedaJenewerbessieHennie MaasYstervarkKunsmatige intelligensieKopielinksMelaatsheidWaterBipolêre gemoedsteuringIllse RoosSprokieResensiePampoentjiesDierItaliëHannes van WykAfrikaanse woordelys en spelreëlsApokriewe boekeEugenetikaVierkantswortelKontinentStedelike hitte-eilandKhoisanKimberleyEpilepsieTuisnywerheidKoekie (rekenaarwetenskap)SendelingposisieSjibboletSenegalVolhoubare ontwikkelingApple II-reeksStamselSelfstandige naamwoordGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWiki CommonsKankerEtniese groepSwartkwasmuishondBiblioteekBorskankerTweede WêreldoorlogCovid-19-pandemieWaterbesoedelingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTrappe van vergelykingKoolstofMiddeloorontsteking🡆 More