Tobies

Tobies (Haematopodidae) is 'n familie van voëls in die orde van steltloperagtiges.

Die familie omvat een genus met 11 lewende spesies.

Tobies
Tobies
'n Swarttobie in die De Hoop-natuurreservaat.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Haematopodidae

Bonaparte, 1838
Genus:
Haematopus

Linnaeus, 1758
Spesies

Sien teks.

Tobies word reg oor die wêreld in kusgebiede aangetref, met uitsondering van die poolgebiede en sekere tropiese gebiede in Afrika en Suidoos-Asië.Daar is net min of meer 3000 voëls oor. Die uitsondering hierop is die bonttobie en die Haematopus finschi wat binnelands broei. Hulle vreet meestal skulpvis soos oesters en mossels wat hulle met hul skerp snawels oopmaak, of selfs teen die rotse kraak.

Die spesies wat aan die familie behoort vertoon min variasie in vorm en grootte. Hulle wissel vanaf 39 tot 50 cm in lengte en 72 tot 91 cm in vlerkspan. Die bonttobie is die ligste, en weeg gemiddeld 526 g, terwyl die Haematopus fuliginosus teen gemiddeld 819 g die swaarste weeg. Die vere van die meeste spesies is oraloor swart, en soms is dit swart bo en wit onder. Hulle is almal lawaaierige kiewiet-agtige voëls, met lang oranje of rooi snawels. Die vorm van die snawel verskil tussen spesies afhangende van hul dieet. Die wyfies het langer snawels en is swaarder as die mannetjies.

Taksonomie

Tobies 
'n Kuiken
Tobies 
'n Bonttobie in vlug.

Sien ook

Tobies 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Haematopodidae

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfvalbestuurSeksuele opwekkingNagmaalCradock-4PankreasSeekoeiJan van RiebeeckInternetAnneli van RooyenAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Ekonomiese sektorMorfologie (taalkunde)BrandstofNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyInsekKlimaatHemelvaartsdagSuid-Afrikaanse randHaasMag (sosiale wetenskappe)EllipstekenVaginale kankerOnderhandelinge om apartheid te beëindigBorsteBedryfstelsel (inligtingstegnologie)DysselsdorpLien se lankstaanskoeneAfrikaanse taalleerJohn Brown (aktivis)Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMadison IvyHindoeïsmeMensSokkerStollingsgesteenteOrgasmeGenitale vratGautengAntjie KrogJohnny RapidNieuwoudtvillePussy RiotEreksieBreinvliesontstekingDieremishandelingMangelontstekingBalletMeningsverskil oor aardverwarmingMasturbasieCarles PuigdemontMynbouNierLimfvatstelselGeldBynierHage GeingobVerantwoordelikheidGrondwetKolorektale kankerHeelgetalVioolHidroulikaVersoeningsdagRobbeneilandKoorsWitbloedselOutismeInfeksieOlimpiese Somerspele 2024NederlandsKrokodilWeer (meteorologie)Stam (taalkunde)🡆 More