Swarttobie

Die swarttobie (Haematopus moquini) (Engels: African oystercatcher) is die tweede skaarste voël in Suid-Afrika.

Die voël was ernstig bedreig, maar bevolkings herstel noudat voertuie nie meer toegelaat word om op Suid-Afrikaanse strande te ry nie. Die bedreiging was as gevolg van die feit dat die swarttobie haar eiers op die strand lê en voertuie die eiers beskadig het. Die Mediterreense mossel is die hoofvoedsel van dié voël.

Swarttobie
Swarttobie
Swarttobie te De Hoop, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. moquini
Binomiale naam
Haematopus moquini
(Bonaparte, 1856)

Phil Hockey (1956 – 2013), 'n welbekende Suid-Afrikaanse ornitoloog, het sy doktorale verhandeling oor die swarttobie gedoen.

Fotogalery

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Swarttobie NavorsingSwarttobie FotogalerySwarttobie Sien ookSwarttobie Eksterne skakelsSwarttobie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Periodieke tabelChemiese elementSarel Jacob PretoriusPseudowetenskapInflasieTierOopbroninhoudKlimaatHorlosieEl (lengtemaat)Koos KombuisSeksuele opwekkingRivierNemunasKarlien van JaarsveldWortelFinale OplossingAuschwitz-konsentrasiekampBobby AngelLAborsie in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randIvan ZimmermannDigvormBreinvliesontstekingOnderwysWaterstofDemokrasieNederduitsch Hervormde KerkErns GrundlingKatCSSVrymesselaryPlae van EgipteLys van Afrikaanse televisiereekseOorstromingAnale kankerVerstedelikingKletsrymChloorBelvidere Holy Trinity-kerkOorlogPols-oksimeterMeningsverskil oor aardverwarmingRatelLys van Suider-Afrikaanse soogdiereTussenwerpselDokterPaddaJan van HunksJazzDiarreeKoolhidraatEngelsWaterbesparing in Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaSwangerskapLianie MayNazi-DuitslandSirkelNamibiëTwaalf Stamme van IsraelUitwerking van klimaatsveranderingDrinkwatervoorsieningOos-KaapZack du PlessisRooibokHoutBloeddrukKameelperdOseaanbesoedelingWes-KaapLys van Afrikaanse rolprenteVoortrekkermonumentJan CombrinkWindCarles Puigdemont🡆 More