The Trump Organization

The Trump Organization (vroeër Elizabeth Trump & Son) is 'n internasionale sakekonglomeraat in Amerikaanse privaatbesit wat sy hoofkwartier in die kantoortoring Trump Tower in Midtown Manhattan, New York het. Dit dien as die vernaamste houermaatskappy vir die Amerikaanse entrepreneur Donald Trump se ondernemings en beleggings. Die konglomeraat is in besit van en oorspronklik bestuur deur Donald Trump en drie van sy oudste kinders - Donald Trump Jr., Ivanka Trump en Eric Trump wat almal as uitvoerende vise-presidente binne die organisasie gedien het.

The Trump Organization
The Trump Organization
The Trump Organization
Tipe Konglomeraat
Gestig 1923 as Elizabeth Trump & Son
Hoofkantoor New York, NYVerenigde State
SleutelpersoneElizabeth Christ Trump en Fred Trump (stigters)
Donald Trump (eienaar)
Donald Trump Jr. (uitvoerende direkteur), Eric Trump (uitvoerende vise-president), Allen Weisselberg (hoof finansiële beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
DiensteKonstruksie, eiendomsontwikkeling, vermaak en verblyf, kleinhandel, aanlynwinkels, gediversifiseerde beleggings
Webwerftrump.com

Ná sy verkiesing as president van die Verenigde State het Donald Trump bekend gemaak dat sy twee oudste seuns, Donald Trump Jr. en Eric Trump, saam met die langjarige hoof finansiële beampte Allen Weisselberg vir die duur van sy presidentskap die bestuur van die onderneming oorgeneem het. Alhoewel Donald Trump nie meer by die alledaagse bestuur betrokke is nie, bly die onderneming in sy besit.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HadedaVryheid van spraakKonsentrasiekampBernice WestBaardskeerder-spinnekopLionel MessiHeupvervangingHartKlerksdorpLys van Afrikaanse televisiereekseKolorektale kankerHaasKolonoskopieLys van myne in Suid-AfrikaInligtingBloukraanvoëlGeskiedenis van Suid-AfrikaBreingewasJeugdagBinnelandersGeboorteVeeartsLWinterEuropese verkenning van Suid-AfrikaGoeie VrydagXHTMLDesimale breukeNylsvley-natuurreservaatLys van hoofstedeCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAkroniemPornhubNic de JagerBloemfonteinWikimedia-stigtingMiljardTsongaDierLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)BaljuVennootskapMieliedriehoekTweede WêreldoorlogNarsismeIslamitiese seksualiteitswetteGroot Muur van ChinaKalsiumHadj1 HenogVitamien DNeurenberg-verhoreSebraOligopolieSosiale mediaSeekatConsolidated B-24 LiberatorHomoniemKinkhoesJuanita du PlessisTolla van der MerweKriekAppel (sanger)EendbekdierToerismeDysselsdorpInflasieHeks van HexrivierOlifantMalariaPaarl GimnasiumOmgewingsbeheerPornografiese subgenresRandall Wicomb🡆 More