Eric Trump

Eric Frederick Trump (gebore 6 Januarie 1984) is ’n Amerikaanse entrepreneur en filantroop.

Hy is die derde kind en tweede seun van Donald en Ivana Trump. Hy is 'n uitvoerende adjunkpresident van The Trump Organization, saam met sy broer Donald Jr. en suster Ivanka. In 2006 stig hy die Eric Trump Foundation om geld vir die St. Jude Children's Research Hospital in te samel. Hy is die eienaar van Trump Winery. Hy hou ook toesig oor sy pa se 18 gholfklubs.

Eric Trump
Eric Trump
Eric Trump in Februarie 2018
Gebore
Eric Frederick Trump

6 Januarie 1984 (1984-01-06) (40 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepUitvoerende adjunkpresident van The Trump Organization
Eienaar van Trump Winery
Stigter van die Eric Trump Foundation
Politieke partyRepublikeinse Party
EggenootLara Yunaska Trump (2014–hede)
Ouer(s)Donald Trump (vader)
Ivana Trump (moeder)

Eksterne skakels

Tags:

Donald TrumpGholfThe Trump OrganizationVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrgasmeWinterMielieSeksuele penetrasieMaagsweerWaterKommunikasieIronieAl-Masdjid an-NabawiPeach van PletzenSeisoenInfeksieEjakulasieKindermishandelingSeksuele stimulasieJodeKaartLys van slangePrimêre sektor van die ekonomieLys van Suid-Afrikaanse skrywersSwart nasionalismeSjibboletNatuurramp15 FebruarieSitrusAnilingusGesondheidOnomatopeeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidApartheidOrtopedieMadison IvyGeboorteVoegwoordVryheidsdagC++TuberkuloseKlem-in-die-kaakMorfologie (taalkunde)HoofkarakterSuikersiekteIslamitiese mitologieTrekklavierSkilpadKunsmatige algemene intelligensieSamestellende afleidingHadedaThys die BosveldklongTweede WêreldoorlogKankerbossieMondSwawelEreksieTrappe van vergelykingBlourokkeWoordeboekAnne FrankPenisverlengingBaljuSuid-Afrikaanse GrensoorlogLatynHoek (meetkunde)KweekhuiseffekKrapPoleBrandBreingewasAkuutAalwynSelfstandige naamwoordJode in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeVryheid van spraakAHorlosie🡆 More