The Gateway Pundit

The Gateway Pundit is 'n Amerikaanse konserwatiewe nuus- en opiniewebwerf.

Dit is gestig na die presidensiële verkiesing van 2004, met die doel om, volgens sy stigter Jim Hoft, die "waarheid te spreek" en "die boosheid van die linkses te ontbloot". Die webwerf het in 2016 prominensie bereik met sy gunstige dekking van Donald Trump se presidensiële veldtog, en pers-bewyse is later daaraan toegestaan in President Trump se Withuis.

Dit het later van 'n eenmansaak uitgebrei na 'n besigheid met verskeie werknemers, en is grotendeels afhanklik van advertensieinkomste. Gedurende die presidensiële verkiesingsveldtog van 2016 het die webwerf oor 'n miljoen besoekers per dag ontvang.The Gateway Pundit word dikwels verbind met Fox News se Sean Hannity, die Drudge Report, Sarah Palin, en ander konserwatiewe bekendes en mediahuise.

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Verwysings

Tags:

Webwerf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SielkundeGeskiedenis van Suid-AfrikaPaaseierBloemfonteinVerkleurmannetjieNierDeon GrootKantons van SwitserlandPalantir TechnologiesTussenwerpselCSSRooibloedselMiomboBloemhofdamAdam TasHeks van HexrivierFord AngliaVaginale kankerPolisieTonnels van Củ ChiToyota CorollaGekoördineerde Universele TydAmhariesWhatsAppLily CarterKolorektale kankerSmall HandsWebblaaierNamibiëRelatiwiteitsteorieBoraksEerste WêreldoorlogMuggieJaarAfvalbestuurFilosofieWêrelderfenisgebiedWebkruiperAntoniemHeilige SaterdagKadmiumBaarmoederTunisiëBergskilpadOorkruipersPornografiese akteurVulvaGoogle TranslateLiewe HeksieTuisbladWaterHolocaustMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaWaterbesoedelingGamelanVolstruisJodiumThe MizVierkantswortelOrthopteraMarita NapierAfrikaanse woordelys en spelreëlsHennie MaasMeervoudSuiwelprodukCyrilliese alfabetMuisvoëlDuitslandInsolasieWikiPornografiese subgenresMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaSonsverduisteringOnderhandelinge om apartheid te beëindigEersterivier (rivier)AnilingusNoord-Sotho (taal)🡆 More