Tembuland

Tembuland (Tamboekieland) is 'n historiese naam vir 'n landstreek in die Oos-Kaap wat saamgestel is uit die gebiede Tembuland, Emigrante-Tembuland en Bomvanaland.

Die oorspronklike Tembuland is rondom die dorpe Mthatha, Mqanduli, Ngcobo, Mjanyana, Dutywa en Willowvale en is die tradisionele tuiste van die Tembu-volk, 'n subgroep van die Xhosa. Tembuland was 'n onafhanklike koninkryk. Verskeie oorloë is teen buurstamme geveg en na die Kaapse grensoorloë teen Britse oorheersing.In 1876 is Ngcobo en Mjanyana tot landdrosdistrikte verklaar. Pogings deur die Britte om die Tembu te ontwapen lei tot die Tembu-rebellie van 1880-81. Op 26 Augustus 1885 is die vergrote Tembuland deur die Kaapkolonie geannekseer. In Julie 1902 is dit amptelik as deel van die Transkei verklaar en tussen 1963 en 1994 was dit deel van die Republiek Transkei.

Tembuland
Ou kaart van die Oos-Kaap wat Tembuland aandui.

Bibliografie

  • Raper, P.E.: Streekname in Suid-Afrika en Suidwes. Kaapstad: Tafelberg vir die R.G.N., 1972 Naamkundereeks, nr. 1) ISBN 0-624-00182-2
  • Theal, G. McC.: History of South Africa 1873 to 1884. Events in the Cape Colony from 1873 to 1877. Deel 10. Kaapstad: Struik, 1964.

Sien ook

Tags:

BomvanalandDutywaEmigrante-TembulandKaapkolonieKaapse grensoorloëMqanduliMthathaNgcoboOos-KaapTranskeiWillowvaleXhosa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Cristiano RonaldoTweede WêreldoorlogAkuutRuan PienaarPlastiekKlein vyf diereMorfologie (taalkunde)AardeMoskouWes-KaapEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaJavaScriptDierAanhalingstekensJesus van NasaretHondPeperbus, FraserburgPeach van PletzenJupiterLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaJagluiperdNazi-DuitslandWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMahatma GandhiSaartjie BaartmanGewasboerdery in Suid-AfrikaTrigeminale neuralgieBeaufortskaalUpingtonHokkieRolprentAfrikaansKragopwekkingGrondwetSiya KolisiMonumentPiesangKasterolieKlimaatBevolkingGrondJava (programmeertaal)Xenofobie in Suid-AfrikaGlobaliseringTrappe van vergelykingAsemhalingVerkragtingToerismeAfrikanernasionalismePornografiese subgenresRosa ParksAngssteuringKonjunktivitisVersamelnaamVoorvoegselNatuurrampArabies-Israeliese konflikKlitorisRuan JoshGawes van die Heilige GeesWisselkoersVoortrekkermonumentKoue OorlogPankreasGewone breukeMarie AntoinetteSeksueel oordraagbare infeksieTierGeweldNasionale VrouedagDaggaBlomBysteekErebus (berg)Slotmasjien🡆 More