Transkei

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Transkei" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Transkei
    Die voormalige Transkei was die eerste en grootste van die voormalige onafhanklike Swart tuislande (Bantoestans), wat onder die bewind van die Nasionale...
  • Die Gereformeerde kerk Transkei was ’n gemeente van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika met sy setel op die destydse Umtata (nou Mthatha). Die gemeente...
  • Thumbnail for Mthatha
    Mthatha (voorheen Umtata gespel, die destydse hoofstad van die Transkei) is tans die setel van die Koning Sabata Dalindyebo Plaaslike Munisipaliteit in...
  • Thumbnail for Nerine masoniorum
    Nerine masoniorum (aangestuur vanaf Transkei-lelie)
    Die Transkei-lelie (Nerine masoniorum) is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Umtata...
  • Thumbnail for Bantu Holomisa
    Bantubonke Harrington Holomisa (gebore 25 Julie 1955 in Mqanduli, Transkei (tans die Oos-Kaap)) is 'n Suid-Afrikaanse parlementslid wat die United Democratic...
  • Thumbnail for Lys van omstrede gebiede
    (1977–1994), 'n voormalige Bantoestan, wat slegs deur Suid-Afrika, Ciskei, Transkei en Venda erken is en maak nou weer deel uit van Suid-Afrika. Ciskei (1981–1994)...
  • Thumbnail for Groot-Keirivier
    uitmond. Die Groot-Keirivier was voor 1994 die grens tussen die destydse Transkei en die Kaapprovinsie. Die Amatola-ghieliemientjie is endemies aan die rivier...
  • Thumbnail for Elliotdale
    Elliot wat in 1877 hoofmagistraat van Temboeland en in 1891 van die hele Transkei geword het. Die distrik van 767 km2 is bekend vir sy natuurskoon en tabak...
  • Thumbnail for Dutywa
    Die ou distrik is 1 200 km² groot en is die oudste in die voormalige Transkei. Dit is 1857 tot reserwe verklaar en as deel van die voormalige Brits-Kaffrarië...
  • Thumbnail for Gereformeerde kerk Queenstown
    Tarkastad, Whittlesea en die voormalige Ciskei en Transkei (waar die Gereformeerde kerk Transkei van 1955 tot 1974 bestaan het) in. Smit, Cornelius Hermanus...
  • Thumbnail for Tembuland
    1902 is dit amptelik as deel van die Transkei verklaar en tussen 1963 en 1994 was dit deel van die Republiek Transkei. Raper, P.E.: Streekname in Suid-Afrika...
  • Thumbnail for Wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek
    Agulhasstroom, wat kuslangs vloei, verwarm hul habitat. Op die voormalige Transkei se kus kom wortelbome in 17 riviermondings voor, maar hul totale oppervlakte...
  • Thumbnail for Tentergate
    die mense wat Herschel gevlug het voor sy inlywing in 'n onafhanklike Transkei. Lys van dorpe in Suid-Afrika "Hoofplek Tentergate". Sensus 2011. "Headman...
  • Thumbnail for Herschel
    Herschel is 'n dorpie in die Oos-Kaap in die gebied van die destydse Transkei, naby die grens met Lesotho. Die nedersetting is in 1873 aangelê en genoem...
  • Thumbnail for Blythswood
    Dit is vernoem na Kaptein Matthew T Blyth, eerste Hooflanddros van die Transkei. Dit is 'n belangrike opvoedkundige sentrum. Die Nqamakwe rotskunsplek...
  • Thumbnail for Umzimkhulu
    die suide van die provinsie. Die dorp was voor 1994 in die tuisland van Transkei. Umzimkhulu was reeds 'n belangrike handelspos voor dit amptelik in 1884...
  • Thumbnail for Dwesa-natuurreservaat
    Dwesa-natuurreservaat is 'n natuurreservaat aan die Wildekus van die voormalige Transkei, Suid-Afrika wat deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur word. Die reservaat...
  • Thumbnail for Mvezo
    wat op die oewers van die M'basherivier naby Mthatha, in die voormalige Transkei, Suid-Afrika geleë is. Die oud-President van Suid-Afrika Nelson Mandela...
  • Kaapstad tot by KwaZulu-Natal. Kaapse tongvis (Heteromycteris capensis), 'n vis wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika tot by die Transkei voorkom....
  • Thumbnail for Potsdam, Oos-Kaap
    2005 het dié technikon, die Technikon Oos-Kaap en die Universiteit van Transkei saamgesmelt om die Walter Sisulu-universiteit te vorm. Lys van dorpe in...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongKlein gekolde katGeskiedenis van Suid-AfrikaKompasWikimedia-stigtingAardrykskundeWieg van die MensdomProvinsies van Suid-AfrikaBurgerregteKrimpvarkieLika BerningDoziArmoedeverligtingNatuurrampCeresLettergreepHeelgetalMag (sosiale wetenskappe)WeervoorspellingVolhoubaarheidPaarl GimnasiumAfvalbestuurRymMurraysburgBelastingWillie JoubertDubbelpuntKopieregDeelwoordWinterGrondwetPubliekLys van Suid-Afrikaanse skrywersSeksuele opwekkingJazzRivierKersfeesLetterlike en figuurlike taalgebruikOogproblemeIngenieursweseEben EtzebethKonflik (proses)PoësieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMickey MuisSelfoonKommaTierMiljardKapitaal (ekonomie)Volksrepubliek ChinaDeon GrootOntbossingDigtheidApostoliese GeloofsendingSuid-EuropaJeuksiekteKoerantDuitslandAardeKaartMobutu Sese SekoWoestynKweekhuiseffekKrampSkarlakenkoorsSeekoeiJavaScriptWolkMartin Luther King jr.Johan VorsterSpysverteringstelselHoofstadAustralië🡆 More