Mvezo

Mvezo is 'n klein dorpie wat op die oewers van die M'basherivier naby Mthatha, in die voormalige Transkei, Suid-Afrika geleë is.

Mvezo
Dorpie
Mvezo is in Oos-Kaap
Mvezo
Mvezo
Koördinate: 31°57′0″S 28°30′57″O / 31.95000°S 28.51583°O / -31.95000; 28.51583 28°30′57″O / 31.95000°S 28.51583°O / -31.95000; 28.51583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitO.R. Tambo
Plaaslike MunisipaliteitKoning Sabata Dalindyebo
Regering
 • StamhoofMandla Mandela
Oppervlak
 • Totaal2,13 km2 (0,82 vk. myl)
Hoogte
0,2 m (,6 ft)
Bevolking
 • Totaal810
 • Digtheid380/km2 (1 000/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)

Die oud-President van Suid-Afrika Nelson Mandela is hier gebore, maar hy word op Qunu groot nadat sy vader as die hoofman van Mvezo onttroon is en daarheen verhuis het.

Gebore

  • Nelson Mandela (1918–2013), eerste staatshoof van 'n volledig demokratiese Suid-Afrika.

Sien ook

Tags:

M'basherivierMthathaSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Plae van EgipteBasisinkomste2023BeesSleurkragAfrikaanse woordelys en spelreëlsInternetGriepPersentasieMaagKoreaanse nasionale rugbyspanVermaakNierBorsteJannie du ToitAppel (sanger)Ernstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Abstraksie (rekenaarwetenskap)TikTokGebande muishondKoorsblaarW3CSatireJagluiperdAtriale fibrillasieSendelingposisieAnale kankerWaarheid-en-versoeningskommissieBoeberHomoniemOssewaNic de JagerByvoeglike naamwoordFritz HaberKunsmatige intelligensieSuid-AfrikaKoolhidraatAkuutMaanVlag van LibanonJeugdagMartin BesterPofadder (slang)Brasiliaanse nasionale rugbyspanJacques LootsNatuurbewaringAsynApostoliese GeloofsbelydenisLys van woestyneSkilpadLys van Afrikaanse skrywersHoofpynKoorsWashington, D.C.Danie du ToitLikkewaanNieu-SeelandSally EsterhuizenEnsiklopedieKappie (skryfteken)VuurRooibokBatmanBelgiese gewesteVier temperamenteThabo MbekiInhoudSeksuele stimulasieVyfsterHottentot (vis)KinkhoesMakazole Mapimpi🡆 More