Herschel

Herschel is 'n dorpie in die Oos-Kaap in die gebied van die destydse Transkei, naby die grens met Lesotho.

Die nedersetting is in 1873 aangelê en genoem na die astronoom sir John Herschel. Dit is 1830 meter bo seevlak geleë, omring deur majestueuse berge en word bitter koud in die winter.

Herschel
Herschel is in Oos-Kaap
Herschel
Herschel
Herschel Herschel se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 30°36′54″S 27°9′43″O / 30.61500°S 27.16194°O / -30.61500; 27.16194 27°9′43″O / 30.61500°S 27.16194°O / -30.61500; 27.16194
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikJoe Gqabi
MunisipaliteitSenqu
Stigting1873
Oppervlak
 • Totaal4,48 km2 (1,73 vk. myl)
Hoogte
1 830 m (6 000 ft)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 189
 • Digtheid489/km2 (1 270/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Bruin mense0.1%
 • Swart mense99.9%
Taal (2011)
 • Xhosa 87.5%
 • Sotho 10.1%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
9756
Poskode (posbusse)
9756
Skakelkode05552

Sien ook

Bronne

  • Rosenthal, E., Encyclopaedia of Southern Africa; Kaapstad: Juta & Co, 1978.

Verwysings

Tags:

1873BergJohn HerschelLesothoOos-KaapSeevlakTranskeiWinter

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Sokker-WêreldbekerHidroponikaWeer (meteorologie)Twaalf Stamme van IsraelDistillasieBreinLetterkundeDeon MeyerDemografie van Suid-AfrikaChristendomWet op NaturellengrondSwamKrieketMuisvoëlImpakte van toerismeClutiaOsoonlaagBerlynse MuurWindkragPussy RiotTeorie van beperkingsGesondheidHolocaustLys van elemente volgens simboolBloeddrukHemelvaartDigitale en analogiese tydPottebakkeryVratKankerWatersuiweringUitwerking van klimaatsveranderingMusiekteaterBruto binnelandse produkGipsSoogdierAgtervoegselAfro-AmerikanersTegnologieLenteBeesvleisSwart menseBrandmondsindroomKrugerwildtuinNeurenberg-verhoreGrondEkonomie van Suid-AfrikaBysteekSinoniemHumansdorpFlaminkKompasHernubare energieKaartAfrikaanse WikipediaSteve BikoStilleweWillie JoubertStereotipeKlein-KarooLewerGewone breukeNarsistiese persoonlikheidsteuringEerste WêreldoorlogKubusMielieSlangSelfstandige naamwoordSaartjie BaartmanDistrik SesIslamitiese mitologieMenslike seksuele gedragVark🡆 More