Elliotdale

Elliotdale is 'n dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Elliotdale

Xhora
Elliotdale is in Oos-Kaap
Elliotdale
Elliotdale
Elliotdale Elliotdale se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 31°58′S 28°22′O / 31.967°S 28.367°O / -31.967; 28.367 28°22′O / 31.967°S 28.367°O / -31.967; 28.367
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitMbhashe
Oppervlak
 • Totaal7,15 km2 (2,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 267
 • Digtheid317/km2 (820/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.7%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense1.3%
 • Swart mense93.8%
 • Ander3.4%
Taal (2011)
 • Xhosa 93.5%
 • Engels 2.0%
 • Ander 4.6%
Poskode (strate)
5070
Poskode (posbusse)
5070
Skakelkode047

Geskiedenis

Die dorpie is by die Xhosas as Xhora bekend. Die dorpie is in die 19e eeu gestig as die administratiewe sentrum vir die Bomvanastamme. Elliotdale is vernoem na sir Henry George Elliot wat in 1877 hoofmagistraat van Temboeland en in 1891 van die hele Transkei geword het.

Distrik

Die distrik van 767 km2 is bekend vir sy natuurskoon en tabak.

Sien ook

Bronne

Tags:

Elliotdale GeskiedenisElliotdale DistrikElliotdale Sien ookElliotdale BronneElliotdaleOos-KaapSuid-AfrikaTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VingerseksAfrikaanse naguilGoogleHernubare energieMenslike skeletBaltimoreFacebookMagda van BiljonMiddeloorontstekingBosluisWikipediaLimfvatstelselOntbinding van die SowjetunieSuid-Afrikaanse WeermagRam (sterreteken)KasterolieSamestellingRooikatTandbederfAppendiksSkoonma-se-tongSonsteek21 v.C.BakterieVerenigde State van AmerikaPersoonlikheidByvoeglike naamwoordBorsteKlimaatLetterkundeElandréGrasBaardskeerder-spinnekopArabiesGalblaasVlag van AfghanistanNardusDesiré GardnerNoord-KaapRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Gewone tarentaalWikiquoteWortelAppelblaarJo BlackTropiese sikloonNederlandsInligtingAfghanistanPaddaBloedvergiftigingProstaatklierMaroela MediaLongAmalia UysJohannes VermeerAardbewingGordelroosRegardt van den BerghHerfsJacques LootsHolocaustAnneli van RooyenAalwynKolorektale kankerC2023BreinvliesontstekingKommunikasieUnited Democratic FrontDermpoliepLugbesoedelingDoziSlag van Cuito CuanavaleGoeie Vrydag🡆 More