Blythswood

Blythswood is 'n nedersetting in die Mnquma Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika.

Blythswood is 'n voormalige Presbyterian sendingstasie naby Butterworth. Dit is vernoem na Kaptein Matthew T Blyth, eerste Hooflanddros van die Transkei. Dit is 'n belangrike opvoedkundige sentrum.

Blythswood
Nedersetting
Blythswood is in Oos-Kaap
Blythswood
Blythswood
Blythswood Blythswood se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°13′23″S 27°58′59″O / 32.22306°S 27.98306°O / -32.22306; 27.98306 27°58′59″O / 32.22306°S 27.98306°O / -32.22306; 27.98306
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitMnquma
Oppervlak
 • Totaal1,45 km2 (0,56 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal416
 • Digtheid287/km2 (740/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.7%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.7%
 • Swart mense97.8%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Xhosa 97.0%
 • English 1.5%
 • Ander 1.5%
Poskode (strate)
4963
Poskode (posbusse)
4963

Die Nqamakwe rotskunsplek, wat sommige voorbeelde van die Khoisanrotskuns uitbeeld, is relatief naby aan die nedersetting.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Mnquma Plaaslike MunisipaliteitNedersettingOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErosietipesPornhubKweekhuiseffekLidwoordKoue OorlogDroomVleilandEjakulasieSowjetunieSinoniemKlereNaaldekokerVolksrepubliek ChinaAntoniemSuikersiekteJan-Willem BreureSpeelkaartTrevor NasserGeskiedenis (vakgebied)24 AprilGraaff-ReinetGriepSwangerskapKoeffisiënt en magswortelKaapstadse waterkrisis 2015-2018BreinvliesontstekingMandalaMoedersdagOntbossingWes-KaapMenstruasieStedelike gebiedKoerantArmoedeWieg van die MensdomLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)XenofobieBelastingGrondsoorteNarsismeVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameGoogle TranslateLys van myne in Suid-AfrikaWolkGreen PornoFotosinteseKommaBloemfonteinMickey MuisSpinnekopReënBosvarkAsemhalingEreksieSASOLBeesvleisWortelKopieregMetaalKunselementeN.P. van Wyk LouwOopbroninhoudOnderwerp (taalkunde)WeermagSelfstandige naamwoordDokterMoskouGenitale vratToekoms van die AardeMarsSoogdierProteïenOnderhandelinge om apartheid te beëindigMiddelmisbruikLewerSekondêre sektor van die ekonomie🡆 More