Bomvanaland

Bomvanaland is 'n historiese naam vir die landstreek tussen die M'basherivier, die Mthatharivier en die see in die Transkei, Oos-Kaap.

Die grootste dorp in die gebied is Elliotdale en aan die kus is die bekende oorde Koffiebaai en Gat-in-die-muur (Hole in the Wall). Die area is vernoem na die Bomvanastam wat vroeg in die 19de eeu uit Pondoland verdryf is en noord van die M'bashe gaan woon het. Tydens die Kaapse grensoorloë was die Bomvanas te swak om hulle teen die Galekas te verdedig en het die Britse owerheid om hulp genader. In Februarie 1878 is die hele kontrei aan die Kaapkolonie oorgegee en in Desember 1878 ingelyf by Tembuland as die distrik Elliotdale. Elliotdale is na die stigting van die destydse Republiek Transkei herdoop tot Xhora.

Bibliografie

  • Raper, P.E.: Streekname in Suid-Afrika en Suidwes. Kaapstad: Tafelberg vir die R.G.N., 1972 Naamkundereeks, nr. 1) ISBN 0-624-00182-2
  • Theal, G. McC.: History of South Africa 1873 to 1884. Events in the Cape Colony from 1873 to 1877. Deel 10. Kaapstad: Struik, 1964.

Sien ook

Tags:

ElliotdaleGat-in-die-muurKaapkolonieKaapse grensoorloëKoffiebaaiM'basherivierMthatharivierOos-KaapPondolandTembulandTranskei

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PampoentjiesDie Stem van Suid-AfrikaBreingewasMonumentItaliëAgtervoegselNedersettingHindoeïsmeFransAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSkoenlapperAfrikaanse taalleerHeuningProstaatklierMaatskappyArgitektuurMilaanApostoliese GeloofsbelydenisAppelSkilpadBTWKersfeesKwosiëntDeurgangsriteKoos du PlessisLettergreepPornhubLenteInternet van DingeXhosasVlag van Suid-AfrikaDikdermMusiekteaterThys die BosveldklongDuitse maselsGriekwa-AfrikaansStedelike hitte-eilandLeonardo da VinciSimboolGeografie van Suid-AfrikaOpenbare redevoeringPenisOngeprosesseerde kosAlliterasieDie GelofteEnergie-ontwikkelingSeksismeWitbloedselDiepaartromboseBlourokkeWaterbesoedelingFietsMoskouYouTubeGordelroosKaapstadNederlandsRamsar-vleilande in Suid-AfrikaPrivaat maatskappyBrongitisVars waterHemelvaartBeurtkragVolksmoordWapen van Suid-AfrikaKunsmatige intelligensieDaggaHorlosiePersoonlike voornaamwoordAgtergrond (narratief)WoestynRuan JoshSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994IndonesiëSoogdierKrokodilOorKat🡆 More