Swakoprivier

Die Swakoprivier (Nama: Tsoaxaub) is 'n rivier in Namibië.

DIe rivier is 400 km lank en mond by Swakopmund uit. Dit ontspring oos van Damarahoogland in die distrik Waterberg en is nie standhoudend nie. Water kan verkry word deur in die rivierbedding te grawe.

Swakoprivier
Die maanlandskap van die Swakoprivier-vallei naby Richthofen.
Die maanlandskap van die Swakoprivier-vallei naby Richthofen.
Die maanlandskap van die Swakoprivier-vallei naby Richthofen.
Oorsprong Eros-berge naby Otjozonjati (Namibië)
Monding Swakopmund in die Atlantiese Oseaan
Stroomgebied Erongo, Namibië
Lengte 350 km (217 myl)
Oorspronghoogte 1 560 m
Mondinghoogte 0 m
Stroomgebiedopp. 30 100 km² (11 622 myl²)

In 1907 is die gebied tussen die Swakoprivier en die Kuiseb-rivier deur die destydse Duitse koloniale administrasie as 'n wildspark verklaar. Die gebied is tans deel van die Namib-Naukluft Nasionale Park.

Bron

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

NamaNamibiëRivierSwakopmund

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrampLimpopo (rivier)Bipolêre gemoedsteuringNarsistiese persoonlikheidsteuringGewone luislangE-posCleopatra VIINatuurrampNasionaal-SosialismeVoorsetselSlangAfrikaansRooibloedselMynbouLettergreepMuskietResensie24 AprilMaroela MediaVioolOorstromingBywoordMeervoudRob HersovGeelslangWaterpokkiesN.P. van Wyk LouwLiefdeLeah van NiekerkHoofpynMenslike seksuele gedragNasiebouWerkwoordNiersteenLimfvatstelselKorrupsieKarakteriseringGrootste rampe in Suid-AfrikaKatDelft, KaapstadWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaVaginale kankerCoca-ColaFrankrykElon MuskJode in Suid-AfrikaBosvarkNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyMaagWapen van Suid-AfrikaKolonialismeSonkragStam (taalkunde)Abstraksie (rekenaarwetenskap)SportWhatsAppWerkloosheidSoogdierSnaarinstrumentSkaakWerkersdagNieuwoudtvillePoësieKweekhuisgasNedersettingDokterGrondVryheidsdagPirow BekkerLetsiteleVraag en aanbodPolitieke partyAnglisismeTandbederfLeier🡆 More