Swakopmund

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Swakopmund" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Swakopmund
    Swakopmund is 'n dorp in Namibië met 'n oppervlak van 112,9 vierkante kilometer en 'n geskatte bevolking van 44 725 (2011), wat in 1892 as die hoofhawe...
  • Die Privatschule Swakopmund/Private School Swakopmund (PSS) is 'n selfstandige, privaat skool op die Namibiese kusdorp Swakopmund wat onderrig bied in...
  • Thumbnail for Swakopmund-lughawe
    Swakopmund Lughawe (IATA: SWP, ICAO: FYSM) is 'n nie-toringlughawe wat Swakopmund, 'n dorp in die Erongo-streek van Namibië, bedien. Daar is geen aanloopbaanligte...
  • In die eerste jare na die onafhanklikheid van Namibië in 1990, het Swakopmund se raad die oorspronklike Duitse en Afrikaanse straatname verander om (meesal...
  • Thumbnail for Gereformeerde kerk Walvisbaai
    gemeente op die Namibiese dorp Walvisbaai, maar dit sluit ook die nabygeleë Swakopmund in. Die Gereformeerde kerk Hentiesbaai het in 2006 van Walvisbaai afgestig...
  • Thumbnail for Swakopmundvuurtoring
    Swakopmundvuurtoring (kategorie Swakopmund)
    Swakopmundvuurtoring Swakopmundvuurtoring is 'n vuurtoring in Swakopmund aan die Atlantiese Oseaan in Namibië. Die vuurtoring is in 1903 in gebruik geneem...
  • Gereformeerde kerk Namib-Kus is in 2006 gestig en sluit die dorpe Walvisbaai, Swakopmund en Hentiesbaai in. Einde 2011 was hier 23 belydende en vier dooplidmate...
  • Thumbnail for Erongo
    streek se naam is van die Erongoberge afgelei. Erongo se hoofstad is Swakopmund en die grootste stad is Walvisbaai. In die suide grens Erongo aan Hardap...
  • Thumbnail for NG gemeente Usakos
    Met sy afstigting het die gemeente Usakos buiten die dorpie Usakos ook Swakopmund en Walvisbaai ingesluit. Dit was 'n uitgestrekte distrik en het die naam...
  • Thumbnail for Swakoprivier
    Swakoprivier (kategorie Swakopmund)
    Tsoaxaub) is 'n rivier in Namibië. DIe rivier is 400 km lank en mond by Swakopmund uit. Dit ontspring oos van Damarahoogland in die distrik Waterberg en...
  • Thumbnail for C28-hoofweg (Namibië)
    Die C28-hoofweg is 'n grondpad in sentraal Namibië. Dit is 310 kilometer (190 myl) lank en verbind Windhoek met Swakopmund....
  • Thumbnail for Evangelies-Lutherse Kerk in Namibië (DELK)
    nedersetters en soldate kon terugkeer na hul woonplekke. ’n Uitsondering was Swakopmund omdat die kus die oorlog vrygespring het. Onder die leiding van dr. Heinrich...
  • Waterberg behoort. Die afstand wat hy moet aflê van Aranos na Hentiesbaai oor Swakopmund is sowat 760 km. Le Roux, Jacobus Petrus, 2013 – hede (in kombinasie met...
  • 'n bergpas op die C28-roete deur die Khomashoogland tussen Windhoek en Swakopmund in Namibië. Hierdie pas het 'n helling van slegs 1:5 en is daarom nie...
  • Thumbnail for NG gemeente Omaruru
    stig op 1 Maart 1941 af van Otjiwarongo met Omaruru, Karibib, Usakos, Swakopmund, Walvisbaai en Kalkfeld as vernaamste sentrums. Die gemeente was steeds...
  • Thumbnail for Walvisbaai
    diepseehawe en nywerheidstad van Namibië, sowat 40 kilometer suid van Swakopmund en 25 km suid van Langstrand. Die gebied van Walvisbaai beslaan 'n oppervlakte...
  • Thumbnail for Hentiesbaai
    C34-pad aan die Atlantiese Oseaan. Die dorp is sowat 70 km noord van Swakopmund geleë. Hentiesbaai het 'n geskatte bevolking van 4 720 in 2011 gehad....
  • Thumbnail for Gereformeerde kerk Hentiesbaai
    lidmate se huis gehou. Hulle is ingedeel by die Swakopmund-wyke en deur 'n ouderling van Swakopmund bedien. Namate meer lidmate hulle op Hentiesbaai...
  • Thumbnail for B2-hoofweg (Namibië)
    langs die kus van die Suid-Atlantiese Oseaan vir sowat 35 kilometer na Swakopmund. Die roete beweeg dan noordooste en ooste deur die binneland van Namibië...
  • is in Windhoek gebore. Sy het die Atlantic Junior Secondary School in Swakopmund bygewoon. Uiras het haar baccalaureusgraad in bemarking aan die Universiteit...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TafelbergLys van myne in Suid-AfrikaWynand du ToitLongKonjunktivitisWoordeboek van die Afrikaanse TaalKlinkerNylsvley-natuurreservaatKoorsBloeddrukDoziFort BeaufortVolhoubaarheidPretoriaGesagHaasPampoentjiesOnderwysPornografiese subgenresKrimpvarkieBasisinkomsteKaliumMikroskoopGoogle MapsKlimaatMasjienNegrologieAnilingusStokely CarmichaelBeaufortskaalGroot TrekKroepAnne FrankTuisbladNiersteenJavaScriptVoedingWerkersdagVlekvrye staalKrieketSpelerposisies in rugbyEkonomieHorlosieCarles PuigdemontLionel PetersonDriedimensioneelAngolaInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandRuslandTarentaleVolhoubare ontwikkelingKeelseerSeisoenAkroniemFisioterapiePieter StraussSkarlakenkoorsErosietipesStedelike hitte-eilandVoorvoegselConsolidated B-24 LiberatorPinksterDroogteWerwelkolomTuberkuloseNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKoperVolumeErfenisLys van Afrikaanse skrywersMuishondInternet🡆 More