Namibië B2-Hoofweg

Die B2-hoofweg is 'n belangrike pad in Namibië.

Die snelweg beweeg oos na wes tussen die groot see hawe van Walvisbaai en die hoofstad Windhoek.

Namibië B2-Hoofweg
Padteken van die B2-hoofweg
Namibië B2-Hoofweg
Aanwysing van die B2-hoofweg
Namibië B2-Hoofweg
Die B2 naby Walvisbaai

Roete

Die B2 begin in Walvisbaai by 'n verkeersirkel kruising met die C14-hoofweg en beweeg noord langs die kus van die Suid-Atlantiese Oseaan vir sowat 35 kilometer na Swakopmund. Die roete beweeg dan noordooste en ooste deur die binneland van Namibië vir 291 kilometer waar dit eindig by 'n kruising met die B1 naby Okahandja. Die roete gaan deur middel van die Namib-Naukluft Nasionale Park en die Namib-Woestyn. Groot dorpe langs die roete is Arandis, Usakos en Karibib.

Namibië B2-Hoofweg 
B2 by Arandis

Verwysings

Tags:

NamibiëWalvisbaaiWindhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EkonomieKaapse florarykRooibokGriepEkotoerismeMangelKlimaatveranderingSteve BikoSeisoenGianna MichaelsVerlede tydPad na jou hartWinnie Madikizela-MandelaWoordeskatLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMetaalAgtervoegselMonoloogSlawernyTropiese sikloonPlastiekSosiale mediaGeweldTuisbladHector PietersonHernubare energieTamatieLionel MessiAustraliëEngelandLys van Griekse mitologiese figureGalblaasLeonardo da VinciKoolstofdioksiedMensKunselementePerdebyeKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVeelvoudige sinHeupPuberteitAngolese BurgeroorlogHemelvaartsdagGesonde dieetOnderwerp (taalkunde)AlkoholismeAdolf HitlerMetafoorDiamantElandréGroepsgebiedewetKaartAardbewingToestand van materieYouTubeGedigVlekvrye staalWaterPersoonlikheidGrondwet van Suid-AfrikaSoortnaamVlag van Suid-AfrikaLieweheersbesieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Om-te-infinitiefkonstruksiePampoentjiesFotosinteseNedersettingBeaufortskaalKorrupsieSeekoeiTrekarbeidSiya KolisiSkrywerTyd🡆 More