Surtr

Surtr of Surt (Yslands: Surtur) is 'n reus in die Noorse mitologie.

Hy word genoem in die Poëtiese Edda, wat in die 13de eeu saamgestel is uit vroeëre tradisies, en die Prosaïese Edda, wat in die 13de eeu geskryf is. In albei bronne word voorspel Surtr sal een van die beslissende magte van die Ragnarök wees. Met sy vlammende swaard sal hy teen die Ase veg, veral teen die god Freyr, en vlamme voortbring wat die wêreld sal verswelg.

Surtr
Die reus met die vlammende swaard (1909), deur John Charles Dollman.

In 'n boek van die Prosaïese Edda word bykomende inligting oor hom gegee, insluitende dat hy die vuurryk Muspell bewaak, die "seuns van Muspell" na Ragnarök sal lei en Freyr sal doodmaak.

Verwysings

Skakels

  • Surtr  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Ase (mitologie)FreyrGermaanse mitologiePoëtiese EddaProsaïese EddaRagnarökYslands

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongontstekingDurbanIndo-Europese taleVerenigde Arabiese EmirateVenda (taal)RosettasteenMusieksimboleKatParysJohan StemmetChristendomKameelperdNarsistiese persoonlikheidsteuringSias ReineckeMieliestronkTermietHannes van WykAarverkalkingGoogle MapsKasteel die Goeie HoopTuisbladBTWHoërskoolLys van presidente van BurundiEmily HobhouseChetan BhagatLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Afrikaanse televisiereekseSonnestelsel.nuRugbywêreldbeker 2023NaeltjiesBronadresVoedingGeldWaterMakrielEthiopies-Ortodokse Tewahedo-kerkSkoenlapperKlankDoopRenteLily CarterRooibokAfrikaanse naguilPokkeNic de JagerVolksbevrydingsleërBeroerteVolkekundeNoorweëDiarreeKoeksisterLianie MayHartversakingRekenaarNederlandsZoeloeKrugerwildtuinSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Anrich HerbstKadmiumSeksueel oordraagbare infeksieSpringsAlliterasieKoorsMongoliëVyfsterOu Apostoliese KerkGroot VlaktesNierversakingLeeuTaalwetenskappe🡆 More