Suidwes-Finland

Suidwes-Finland (Fins: Varsinais-Suomi, Sweeds: Egentliga Finland, letterlik Eintlike Finland) is 'n administratiewe streek in Finland wat op die suidweskus van die land geleë is.

Die streek word begrens deur Satakunta in die noorde, Pirkanmaa in die noordooste, Kanta-Häme in die ooste, Uusimaa in die suidooste en die outonome eilandgroep van Åland in die suidweste.

Suidwes-Finland
Kaart.

Suidwes-Finland beslaan 'n landoppervlakte van 10 910 km² en het 'n bevolking van 478 775 in 2019 gehad. Die streek het 27 munisipaliteite waarvan elf stadstatus het. Die grootste stad en administratiewe hoofstad van die streek is Turku (Sweeds: Åbo) wat ook die oudste stad in Finland is.

Verwysings

Tags:

FinlandFinsSatakuntaSweedsUusimaaÅland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BiljoenApostelDie CampbellsPastoorKolorektale kankerGeografie van Suid-AfrikaKreatiwiteitAngssteuringGeskiedenis van erotiese afbeeldingsGroot Sfinks van GizaDuitsGordelroosLeah van NiekerkSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureLiefdeFaktuurShine4VennootskapChris BlignautMiddeloorontstekingCarike KeuzenkampHartversakingNarsistiese persoonlikheidsteuringNomina sacraVratTekstielGeelhoutPersKlinkerNedersettingGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSonLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKoos du PlessisFamilie (verwantskap)Rina HugoAkademiaJode in Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaBaarmoederVoegwoordNierversakingEpilepsieSprokieHindoeïsmeNag van die lang messeHoenderDroogteTrigeminale neuralgieWet op Bantoe-onderwysPersentasieSteenkool in Suid-AfrikaZoeloeKartografieOnderhandelinge om apartheid te beëindigPersoon (taalkunde)HadedaNetbalOnderwysKlein-KarooTarentaleLatynGronddegradasiePoësieSoweto-opstandLys van Afrikaanse televisiereekseEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDonkieWikiLemoenIndustriële RevolusieBloedsomloopstelselChirurgieMoedersdag🡆 More