Åland

Åland (Sweeds: Åland, , luister (hulp·inligting); Fins: Ahvenanmaa) is 'n argipel in die Oossee.

Dit is geleë by die ingang tot die Botniese Golf en vorm 'n outonome, gedemilitariseerde enkeltalig Sweeds administratiewe provinsie en gebied van Finland. Dit is die kleinste provinsie van Finland en beslaan 0,50% van Finland se bevolking en 0,49% sy die grondgebied.

Åland
Landskapet Åland (Sweeds)
Ahvenanmaan maakunta (Fins)
Vlag van Åland Wapen van Åland
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Eilande van Vrede
Volkslied: Ålänningens sång
(Sweeds vir: "Lied van die Ålandse")
Ligging van Åland
Hoofstad Mariehamn

60°15′N 20°22′O / 60.250°N 20.367°O / 60.250; 20.367

Grootste stad Mariehamn
Amptelike tale Sweeds
Regering

• Goewerneura
Eerste minister
Outonome streek
binne Finland
Peter Lindbäck
Katrin Sjögren
Onafhanklikheid
Outonomiteit
• Outonomie-wet
• Erken

binne Finland
7 Mei 1920
1921b
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 580 km2  ()
610 myl2
Bevolking
 - 2020-skatting
 - Digtheid
 
30 129 (223ste)
19,07 / km2
49,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2007-skatting

$1,563 miljard
$55 829

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita

$1,1 miljard
$36 200

MOI (2007) 0,900 ()  –  baie hoog
Geldeenheid Eurod (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
OET (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD .axe
Skakelkode +358
a. Die goewerneur is 'n administratiewe pos wat deur die Regering van Finland gevul word en het nie outoriteit oor die outonome Regering van Åland nie.

b. Besleg deur die Volkebond na die Åland-krisis.
c. Åland het 'n aparte referendum en daarna 'n het die Åland Eilande op dieselfde stadium as die res van Finland aangesluit.
d. Tot 1999, die Finse mark.

e. Het .aland.fi vanaf Augustus 2006 vervang. Die .eu domein word ook gebruikaangesien dit met Finland en die res van die Europese Unie lidlande gedeel word.
Åland
Nasa-Satellietbeeld van Åland
Åland
Kaart van Åland

Die Ålandeilande bestaan uit die hoofeiland Fasta Åland (waar 90% van die bevolking woonagtig is) en 'n argipel oos daarvan wat uit meer as 6 500 skere en eilande bestaan. Fasta Åland word in die weste geskei van die kus van Swede deur veertig kilometer oopsee. In die ooste is die Åland-argipel so te sê aaneenlopend met die Finse Argipelsee. Åland se enigste landgrens is kort met 'n vreemde vorm; dit is geleë op die onbewoonde eiland Märket, wat met Swede gedeel word. Dié grens is in 1985 opnuut onderhandel.

As gevolg van Åland se outonome status word die magte wat op provinsiale vlak uitgeoefen word deur verteenwoordigers van die sentrale staatadministrasie in die res van Finland grootliks deur die Regering van Åland uitgevoer in Åland.

Demografie

Die meeste mense is Sweeds (91,2%), maar 5% praat ook Fins. Op skool is Sweeds die mees gebruiklike taal, maar in party skole word ook Fins gepraat. Meer as 94,8% van Åland se bevolking is aanhangers van die Evangelies-Lutherse Kerk.

Ekonomie

Die euro is die amptelike valuta, maar die Sweedse kroon word ook gesirkuleer.

Verwysings

Bronnelys

    Algemeen

Eksterne skakels

Tags:

Åland DemografieÅland EkonomieÅland VerwysingsÅland BronnelysÅland Eksterne skakelsÅlandAland.oggArgipelBotniese GolfFinlandFinsLêer:Aland.oggOosseeSweedsWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuiwelprodukLys van Suid-Afrikaanse digtersAlkoholismeOrrelKaapstadse waterkrisis 2015-2018BevolkingGoudkus (streek)Grondwet van Suid-AfrikaMiddeloorontstekingSoortnaamLiesbreukEkonomie van Suid-AfrikaStedelike hitte-eilandEnkelvoudige sinSaartjie BaartmanTafelbergLieweheersbesieKolitisNatuurwetenskapGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBraaiAnale seksVerdampingOligopolieLiewe HeksieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Mikro-ekonomieSinkKankerWetenskaplike metodeFrederik Willem de KlerkKaliumWhatsAppWolkBateKaapstadBewaringstatusGrondbewerkingLys van Afrikaanse rolprenteEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMIV/vigs in Suid-AfrikaNedersettingDramaVersamelnaamGenitale vratBrongitisAalwynSitrusBosluisAborsie in Suid-AfrikaMiddelmisbruikGianna MichaelsBrittany Ashton HolmesVeeartsMadison IvyEskomTuberkuloseAborigines23 AprilJan van TonderOorkruipersWekkerWinnie Madikizela-MandelaJudaïsmeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBrandmondsindroomNag van die lang messeIndiëKoringVoëlVormHarry PotterKoperLangste woordVars waterVryheid van spraak🡆 More