Landengte

'n Landengte (Engels: isthmus van die Grieks ισθμός, isthmos) is 'n nou strook land wat aan beide kante deur water begrens word en twee groot landmassas aan mekaar verbind.

Dit is die omgekeerde van 'n seestraat (wat tussen twee landmassas lê en twee groter waterliggame verbind).

Landengte
Die Landengte van Panama verbind Noord- en Suid-Amerika.

Landengtes is natuurlik geskikte plekke om kanale te bou. Die Panamakanaal, wat die Atlantiese en Stille Oseane verbind, verminder skeepsreistyd tussen die oos- en weskus van die Amerikas drasties. Die Suezkanaal is nog 'n voorbeeld - dit laat verskeping tussen Europa en Asië toe sonder om óm die suidpunt van Afrika te vaar.

Lys van landengtes

Kyk ook

Verwysings

Tags:

EngelsGrieksSeestraat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LongSonkragWayde van NiekerkErns GrundlingLarry PageAfrikaanse woordelys en spelreëlsDoopGroot vyfAppelBestaansboerderyKolonisasieHeupVlinderDistrik SesNoord-KaapBreingewasSikloonVerkragtingWebjoernaalYslandLandbou in Suid-AfrikaStadVoortrekkermonumentVergelykings (taalkunde)KookpuntKinkhoesFranse RewolusieKlimaatveranderingPrimêre sektor van die ekonomieGalblaasLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMusieksimboleKlavierNasionale VrouedagNic de JagerDemokrasieReënWetenskaplike metodeBrittany Ashton HolmesPretoriaWêreld- Ekonomiese ForumWinnie Madikizela-MandelaPaarl GimnasiumIntensiewe vormNarsismeSendelingposisieMikro-ekonomieSwartrenosterDuitslandN.P. van Wyk LouwEkonomiese sektorKunsmisDiskriminasieAardbewingProvinsies van Suid-AfrikaMenslike skeletZoeloesBoomLys van elemente volgens simboolEskomHaelPoesAgtergrond (narratief)Afrikaanse WikipediaNoordwesLetterkundeWaterpokkiesFrederik Willem de KlerkAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDialoog in fiksieBeesvleis🡆 More