Styx

Die Styx (Grieks: Στύξ) was ’n rivier in die Griekse mitologie wat die grens gevorm het tussen die aarde en die onderwêreld, dikwels genoem Hades, wat ook die naam van die god van die onderwêreld was.

Charon het die afgestorwenes oor die Styx na die onderwêreld geneem.

Styx
Ets deur G. Doré.

Dit was ook die naam van die godin wat die rivier verteenwoordig het. Sy was 'n dogter van Nyx.

Eksterne skakel

Tags:

AardeCharonGrieksGriekse mitologieHades

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PolisieWaterbesparing in Suid-AfrikaBerghaanStudievaardighedePornografieMeningsverskil oor aardverwarmingDesimale breukeVeelvoudige sin22 NovemberKorrupsieChapmanspiek-rylaanBestuiwingEuropaReënspinnekopRoesMateriaalHoofstadAmhariesAB de VilliersMielieUnited Democratic FrontAssonansieVormHector PietersonNoord-KaapAarverkalkingAngina pectorisAborsie in Suid-AfrikaDroogteWetenskaplike klassifikasieFotoAardeKatKlem-in-die-kaakGoudkus (streek)Twaalf Stamme van IsraelVenda (taal)SimmetrieBysteekElektrolietTelevisieDrinkwatervoorsieningOos-KaapCradock-4IoonAfrikaanse woordelys en spelreëlsWêreldboekedagOmgewingskwessies in Suider-AfrikaSikloonTweede WêreldoorlogOlifantGeweldErektiele disfunksieStedelike hitte-eilandLoodPad na jou hartPersentasieDierInstagramXenofobieVaalrivierAfrikaansDialoog in fiksieMetafoorAntoniemTussenwerpselBernice WestPapierWerwelkolomWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaJan-Willem BreureOlimpiese SpeleNasiebouTemperatuurSpelerposisies in rugbyRenoster🡆 More