Nike

Nike is die godin van oorwinning in die Griekse mitologie.

Sy was die dogter van Styx en Pallas, asook die suster van Kratos, Bia, en Zelus. Nike en haar broers en susters was vriende van Zeus.

Nike
Griekse godin
'n Uitbeelding van Nike in Efese (nou in Turkye).
'n Uitbeelding van Nike in Efese (nou in Turkye).
Naam Nike
Godin van Oorwinning
Blyplek Die berg Olimpus
Simbool
Ouers Pallas en Styx
Broers en susters Kratos, Bia en Zelus
Romeinse eweknie Victoria
Nike
Die Gevleuelde Oorwinning van Samotrake in die Louvre, Parys.

Nike kon baie vinnig hardloop. Sy het ook vlerke gehad en het geluk gebring. Sy is in dieselfde tyd as Atena aanbid.

Standbeelde

Die beroemdste standbeeld van Nike is die Gevleuelde Oorwinning van Samotrake. Dit is nou in die Louvre in Parys, Frankryk.

Kitsfeite

  • Nike word algemeen met sport verbind. Dít is die rede waarom die ontwerper Jeff Johnson haar naam gebruik het vir sy skoenmaatskappy, Nike Inc.
  • 'n Afbeelding van Nike is op al die medaljes van die Olimpiese Somerspele.

Tags:

Griekse mitologiePallasStyxZeus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BywoordPizzaWinterEkonomiese sektorBreinEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaPankreasAfvalbestuurCarike KeuzenkampMandalaOorstromingDonkieDemografie van Suid-AfrikaMarie AntoinetteWiki CommonsBruin menseNamakwalandTandbederfMobutu Sese SekoMosambiekkanaalKrugerwildtuinRookgewoonteDuitse maselsMonumentAfrikaBoomslangDigvormLabia (geslagsdele)KonsentrasiekampPseudowetenskapMenslike skeletSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 20241913Anale seksKaapstadse waterkrisis 2015-2018VerkleinwoordKaartMateriaalLys van Afrikaanse skrywersTweede VryheidsoorlogNoord-KaapLVoedingBosluisbytkoorsSuid-Afrikaanse GrensoorlogHigiëneDemi Lee MooreStadProvinsies van Suid-AfrikaArmoedeverligtingAborsie in Suid-AfrikaPlae van EgipteWaterbesoedelingFrederik Willem de KlerkSkaakGroot vyfPampoentjiesSeekoeiLys van Nederlandse skildersCheslin KolbeMartin Luther King jr.Suid-AfrikaDansWikimedia-stigtingMoslemIntensiewe vormGriepMenstruasieInnes en Franna BenadéHipoteseTradisionele literatuurGemeenskapsorganisasieSeevlakNeerslagLys van Suider-Afrikaanse soogdiereApokriewe boeke🡆 More