Stompkop-Ghieliemientjie

Die Stompkop-ghieliemientjie (Barbus breviceps) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunene- en Okavangorivier-stelsels.

In Engels staan dit bekend as die Shorthead barb.

Stompkop-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. breviceps
Binomiale naam
Barbus breviceps
Trewavas, 1936

Voorkoms

Die vis word tot 77 mm lank en daar is twee pare baarde by die mond. Die vis is bruinerig aan die bokant en silwer-wit aan die onderkant met 'n donker streep op die sye. Daar is ook 'n klein kol op die basis van die stertvin.

Algemeen

Min is bekend omtrent die vis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Stompkop-Ghieliemientjie VoorkomsStompkop-Ghieliemientjie AlgemeenStompkop-Ghieliemientjie Sien ookStompkop-Ghieliemientjie BronStompkop-Ghieliemientjie Eksterne skakelStompkop-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProstaatkankerMenseregtedagDelft, KaapstadSeksGroepsdrukKweekhuiseffekMobutu Sese SekoLys van chemiese elemente volgens atoomgetalKalenderBetonDirekte en Indirekte redeVierde Industriële RevolusieDeelteken en umlautJan-Willem BreureUniversele Verklaring van MenseregteMickey MuisPrimêre sektor van die ekonomieAppelRobert SobukwePoesEben EtzebethMaselsOogproblemeKamoefleringErosietipesSelfoonSpringbokkePornografieReënLetterlike en figuurlike taalgebruikSanskritByung-Chul HanOmtrek, oppervlakte en volumeRuan PienaarVolhoubare ontwikkelingBesoedelingVerkleinwoordMensE-posTropiese sikloonMiltPenisVeerRivierXenofobieSeekoeiGalileo GalileiMarie AntoinetteEnkelvoudige sinNic de JagerAfrikanersKapitalismeMiddeloorontstekingSias ReineckeOnderhandelinge om apartheid te beëindigNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHibernasieLeierskapTsongaBrandstofSekondêre sektor van die ekonomieAardedagDonderstormLys van elemente volgens simboolPropagandaSikloonBloemfonteinPotchefstroomVerenigde State van AmerikaEuropaMenslike skeletSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Hage GeingobInflasieJohn Brown (aktivis)🡆 More