Stekel-Koeivis

Die Stekel-koeivis of seevarkie (Lactoria diaphana) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf die noorde van Mosambiek tot by die Wes-Kaap.

So nou en dan kom die visse voor tot by Swakopmund. In Engels staan die visse bekend as die Spiny cowfish.

Stekel-koeivis
Stekel-Koeivis
'n Naverwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Lactoria

(Jordan & Fowler, 1902)
Spesie:
L. diaphana
Binomiale naam
Lactoria diaphana
Sinonieme
  • Lactoria diaphanus (Bloch & Schneider, 1801)
  • Lactoria diaphinus (Bloch & Schneider, 1801)
  • Lactoria schlemmeri (Jordan & Snyder, 1904)
  • Ostracion brevicornis (Temminck & Schlegel, 1850)
  • Ostracion diaphanum (Bloch & Schneider, 1801)
  • Ostracion diaphanus (Bloch & Schneider, 1801)

Voorkoms

Die vis is liggeel van kleur met rooibruin skynsels in. Die vis het 'n dik, harde vel bekend as die karapaks wat lyk asof dit met 'n net oortrek is. Daar is 'n kort stekel bokant elke oog. Die vis word 25 cm lank.

Habitat

Die vis leef in vlak koraal- en rotsriwwe, maar wel op die bodem. Die mannetjie het 'n harem van 3 - 4 wyfies.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Stekel-Koeivis VoorkomsStekel-Koeivis HabitatStekel-Koeivis Sien ookStekel-Koeivis BronStekel-Koeivis VerwysingsStekel-Koeivis Eksterne skakelStekel-Koeivis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Consolidated B-24 LiberatorHamburgerSkynprivaatnetwerkMonopolyLiefdeKondensasiePolisieTuisbladVraag en aanbodKoos du PlessisAB de VilliersCarike KeuzenkampPinksterVierde Industriële RevolusieMenseregtedagBreinvliesontstekingAppel (sanger)Kindersiektes633KommunikasieHoofstadBeroerteGeskiedenis van AfrikaansJansenvilleKunsmatige intelligensieKlimaatsverandering in AfrikaKolonoskopieDurbanStilleweMotJoodse kalenderLoodKersfeesKrokodilIndustriële RevolusieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWitbankJeugdagSanskritSikloonKunstenaarVormIntensiewe vormSout (chemiese stof)NierversakingRefleksieSeisoenWoestynKerrieDuitslandKatjieVlag van Suid-AfrikaFranse RewolusieRobert SobukweHartGeografie van Suid-AfrikaRivierGoudTelkomSuid-Afrikaanse InkomstediensGeslagSint JorisdagAluminiumYouTubeHartseerAfkortingGewone breukeBrandbergMurunwa MakwarelaVagina🡆 More