Rugstekel-Koeivis

Die Rugstekel-koeivis (Lactoria fornasini) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die weste van die Stille Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Backspine cowfish.

Rugstekel-koeivis
Rugstekel-Koeivis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Lactoria
Spesie:
L. fornasini
Binomiale naam
Lactoria fornasini
(Bianconi, 1846)

Identifikasie

Die vis word tot 15 cm lank. Daar is 'n doringagtige stekel op die in die middel van die rug. Die kleur van die vis varieer baie; dit kan geel wees met blou of pers kolletjies. Dit kan ook donkerbruin wees met pers kolletjies met geel rante. Die vis verander sy kleur na aanleiding van sy omgewing.

Hulle leef in tropiese strandmere, riviermondings en aflandige riwwe in water wat 1 tot 40 m diep is. Die vis is gewoonlik 'n alleenloper en vreet bodemongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Rugstekel-Koeivis IdentifikasieRugstekel-Koeivis Sien ookRugstekel-Koeivis BronRugstekel-Koeivis Eksterne skakelRugstekel-Koeivis VerwysingsRugstekel-Koeivis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VarkGasGalblaasAustraliëZack du PlessisJesus van NasaretVraag en aanbodAlfabetIndo-Europese taleGetalDagroofvoëlsNasiebouEjakulasieSirkelDuifYouTubeRuslandChatGPTVersamelnaamApostelBokmakierieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Innes en Franna BenadéMad BuddiesBruin menseKoos KombuisPornDirekte en Indirekte redeNoag se arkBoelieryMeningsverskil oor aardverwarmingLugbesoedelingUnited Democratic FrontVerenigde State van AmerikaPrimêre sektor van die ekonomieSpierdistrofieNaaldekokerPuberteitMikro-ekonomieTrappe van vergelykingPampoentjiesBuffelHeuningbyDeelstate van die Verenigde State van AmerikaSokkerJan de WetVisJan Willem JanssensNatuurrampTandbederfImpakte van toerismeWatersuiweringKaapstadse waterkrisis 2015-2018AkademiaKiewieteVeelrassige pornografieSeksismeSonsverduisteringMuishondVerbondsarkGedigC.J. LangenhovenMierSekondêre sektor van die ekonomieDuitslandSuurstofLys van Afrikaanse skrywersMIV/vigs in Suid-AfrikaPaasfeesHartaanvalMiltGroepsdrukDrie SusterskerkeLenteSpysverteringstelselSoogdierKlimaatsverandering in AfrikaWyn🡆 More