Springboontjie

Die Springboontjie (Centropyge acanthops) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Oman tot by Algoabaai.

In Suid-Afrika staan die vis bekend as die Jumping bean en globaal as die Orangeback angelfish.

Springboontjie
Springboontjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Centropyge
Spesie:
C. acanthops
Binomiale naam
Centropyge acanthops
(Norman, 1922)

Voorkoms

Die anale vin en die grootste gedeelte van die liggaam is donkerblou en die kop, bors, dorsale vin en boonste gedeelte van die liggaam is oranje-geel. Daar is 'n blou ring rondom die oog. Die vis word net 8 cm groot.

Habitat

Die vis leef in koraalriwwe, getypoele in water wat 8 – 40 m diep is. Hulle eet hoofsaaklik alge en is ook hermafrodiete. Die vis is 'n gewilde akwarium vis.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Springboontjie VoorkomsSpringboontjie HabitatSpringboontjie Sien ookSpringboontjie BronSpringboontjie Eksterne skakelSpringboontjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VioolAnneli van RooyenAfrikaanse naguilPersoonlike voornaamwoordHemelvaartsdagWaterstofGraaff-ReinetBestaansboerderyIrma SternAfvalbestuurKapitalismeHoofstadSpysverteringstelselLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAardedagPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaDarwinismeLeestekenMierAkademiaOrtopedieVryheidsmanifesPastoorKletsrymNasionale lied van Suid-AfrikaRobert SobukweVulkaanDysselsdorpSonkragMigrasie van voëlsBywoordVoortrekkermonumentDaggaMaroela MediaBurgerregteDigtheidEllipstekenDachshundMantisSeksualiteitInfeksieArmoedeverligtingBesproeiingAanhalingstekensKlimaatsverandering in AfrikaMonumentSelfbeeldCeresEendbekdierSkildklierPseudowetenskapKriekLewerEngelsKomplementêre kleureGriekwa-AfrikaansMurraysburgWillie JoubertJeuksiekteKlavierMynbouHorlosieIntensiewe vormMarie AntoinetteTrekarbeidLys van myne in Suid-AfrikaDramaGewone breukeYslandNedersettingKompasMorfologie (taalkunde)Angola🡆 More