Gay

'n Gay is 'n homoseksuele persoon, veral 'n man.

Gay is deel van die LGBT-gemeenskap en verwys na 'n seksuele oriëntasie. 'n Gay persoon se regte word deur die Grondwet van Suid-Afrika beskerm.

Gay
Die "Gay Pride"-vlag
Gay
Gay gemeenskap in Argentinië

Die term "gay" verwys ook na die kultuur van homoseksuele mans sowel as vroue, of na iets wat deur die meeste mense as kenmerkend homoseksueel beskou word, byvoorbeeld "gay musiek", "gay kleredrag" of "gay maniere". Hoewel die woord na mans sowel as vroue kan verwys, kan onderskeid tussen die twee geslagte getref word deur die gebruik van die terme "lesbiër" vir 'n vrou en "gay" vir 'n man.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Grondwet van Suid-AfrikaHomoseksualiteitLGBTManSeksuele oriëntasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TussenwerpselKlimaatsverandering in AfrikaBelastingBruce FordyceGetalMagnetismePolitieke partyByung-Chul HanGoogle TranslateStollingsgesteenteKlein-KarooDiarreeAfrikanersWolkVlag van Suid-AfrikaKopieregAkuutEkologieVerlede tydEjakulasieLys van nedersettings in Suid-AfrikaNetbalCarles PuigdemontXHTMLBloedsomloopstelselNasiebouNasionale VrouemonumentAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHannes van WykVaalrivierLionel MessiVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese namePinksterGoogleGesondheidMangelontstekingKalenderCurly HowardDysselsdorpWaterbesoedelingSjimpanseeJavaScriptDeelwoordJan-Willem BreureHematurieProvinsies van Suid-AfrikaAartappelDarwinismeDiskriminasieBreinTsoenamiAntjie SomersSiya KolisiGriepLewerVlekvrye staalNederlandsWet op NaturellengrondLys van Kaapstad se voorstedeOorkruipersAngssteuringNatuurrampSpinnekopPretoriaSuider-AfrikaBoerboelJeuksiekteJan van RiebeeckXhosaPropagandaBestaansboerderyAvbobBruto binnelandse produkXhosasMaatskaplike verantwoordelikheidIngrid JonkerGesonde dieetImpakte van toerismeLugbesoedeling🡆 More