Gay Pride-Vlag Van Suid-Afrika

Die Gay Pride-vlag van Suid-Afrika is ’n LGBTI-simbool wat ten doel het om die vryheid en uiteenlopendheid van die Suid-Afrikaanse nasie te weerspieël en trots in die land se LGBTI-gemeenskap aan te wakker.

Dit is in 2012 as die vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika geregistreer en is nie amptelik ’n nasionale simbool van Suid-Afrika nie.

Vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika
Vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika
Vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika
Verhouding 2:3
Goedgekeur 2010 (bekendgestel)
2012 (geregistreer)
Ontwerp Reghoekige vlag wat horisontaal in ses ewe groot bane van rooi, oranje, geel, groen, blou en pers verdeel is, met die swart buitelyn van ’n driehoek en die wit buitelyn van ’n gaffel
Ontwerp deur Eugene Brockman

Geskiedenis

Gay Pride-Vlag Van Suid-Afrika 
Die vlag wapper op die Cape Town Pride 2014.

Die vlag is deur Eugene Brockman ontwerp en is ’n kombinasie van die reënboogvlag en die vlag van Suid-Afrika.

Die voorgestelde doel van die vlag is onder meer om selfdegeslaghuwelike in die land te vier en probleme soos diskriminasie, homofobie en korrektiewe verkragting te pak.

Die vlag is op 18 Desember 2010 bekendgestel op die Mother City Queer Project-kostuumparty, wat jaarliks gehou word en dié jaar by die nuwe Kaapstad-stadion plaasgevind het. Dit is op 20 Julie 2012 by die Suid-Afrikaanse Buro vir Heraldiek geregistreer as ’n vlag van die GLBTI Assosiasie van Suid-Afrika.

Dit is nie per se ’n amptelike simbool nie en nie noodwendig die Suid-Afrikaanse weergawe van die LGBT-reënboogvlag nie.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Gay Pride-Vlag Van Suid-Afrika GeskiedenisGay Pride-Vlag Van Suid-Afrika Sien ookGay Pride-Vlag Van Suid-Afrika VerwysingsGay Pride-Vlag Van Suid-Afrika Eksterne skakelsGay Pride-Vlag Van Suid-AfrikaLGBTISuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaanThabo MbekiGemeenskapsorganisasieGregoriaanse kalenderLuiperdAntisemitismePeter SnydersEnkelvoudige sinTeam Fortress 2RooibokSosiale ordePoësiePriemgetalStadEmosieKunsmatige algemene intelligensieUniegebouKaapstadse waterkrisis 2015-2018SoogdierHulpwerkwoordOnderhandelinge om apartheid te beëindigVryheidsdagChemiese elementLys van Afrikaanse rolprenteKweekhuisgasKorrupsieKonflik (proses)ResensieEmfiseemKangogrotteWeervoorspellingOnderwysAluminiumSonkragNetbalKappie (skryfteken)Suid-AfrikaMaroela MediaArmoedeNagmaalHeuningbySpierGoudSoortnaamKimberleyKunselementeManie LibbokKarakteriseringRudi ClaaseReënspinnekopKaartLewerLetterkundeTrekarbeidHemelvaartsdagJeugdagAborsie in Suid-AfrikaKewerPornografiese akteurKeramiekVoorvoegselKlein vyf dierePapierHandbalRubik se kubusLien se lankstaanskoeneOrgasmeNarsistiese persoonlikheidsteuringAfrikaKweekhuiseffekFinale OplossingSeptimius AwardsLidwoordKoorsblaarJodeNeonVliegtuig🡆 More