Speltoetser

’n Speltoetser is sagteware wat die spelling van woorde in tekslêers nagaan en vergelyk met ’n ingeboude woordelys.

Dit kan ook voorstelle maak vir die korrekte spelling van woorde. Sommige kan op hul eie gebruik word vir ’n stuk teks, terwyl ander deel uitmaak van ’n groter program soos ’n woordverwerker, elektroniese woordeboek of soekenjin.

Werking

Speltoetsers vergelyk elke woord in ’n dokument met ’n ingeboude woordelys en merk woorde wat nie daarin voorkom nie. Die meeste moderne speltoetsers sal ook ’n alternatiewe spelling voorstel wat die gebruiker kan aanvaar of ignoreer, of die gebruiker kan self vakkundige terme, eiename, ensovoorts byvoeg wat daarna erken sal word.

Sommige programme kan selfs grammatikafoute uitwys of woorde binne konteks beskou. Sulke speltoetsers sal byvoorbeeld nie die woord "verassing" miskyk as dit "verrassing" moet wees omdat albei woorde in die woordelys voorkom nie, maar sal die woord binne konteks as ’n fout herken.

Die meeste speltoetsers kan verskeie woordeboeke gebruik, soos vir ander tale of spesifieke vakrigtings – of die gebruiker kan dit self opstel.

Eksterne skakels

Tags:

SagtewareSoekenjinSpellingWoordeboek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FotosinteseHartversakingHoofkarakterBrongitisIronieCoca-ColaAfrikaanse TaalmonumentMenseregtedagSwart menseNag van die lang messeVerlede tydSeisoenDinosourusWikipediaBrandstofSweedsVaalrivierGeldAnrich HerbstTussenwerpselMaatskappyHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPaasfeesInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSharpeville-slagtingLys van bekende Suid-AfrikanersPuntAsemhalingMiljardNieuwoudtvillePad na jou hartVolhoubare ontwikkelingBernice WestWet op NaturellengrondVoegwoordSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024EkonomieBoerboelSpinnekopBTWVigsLys van myne in Suid-AfrikaKweekhuiseffekRookgewoonteWaterstofBloedvergiftigingWoestynOnderwerp (taalkunde)AprilNatuurStam (taalkunde)Lionel PetersonNatuurlike hulpbronGroot-VisrivierSuid-Afrikaanse GrensoorlogRugbyLien se lankstaanskoeneKommunikasieSebraNarkoseKapitaal (ekonomie)LaeveldC.J. LangenhovenPuberteitDierRuan PienaarSwaziAustraliëTropiese sikloonKleurLys van nedersettings in Suid-AfrikaHokkieOrale seksNeurenberg-verhoreVoornaamwoordJuraSias ReineckeMateriaal🡆 More