Soutpansberg

Die Soutpansberg is 'n bergreeks in die noordelike deel van Suid-Afrika in die Limpopoprovinsie.

Die bergreeks is ongeveer 130 km lank en strek in 'n oos/wes rigting. Die naam kom van die soutpanne wat die Voortrekkers daar ontdek het. Die hoogste piek is Lajuma (1753 m). Louis Trichardt is net suid van die berg en die N1 nasionale pad kruis die berg hier deur Wyliespoort. Die 70 m hoë Lajumawaterval is ook in die berg.

Soutpansberg
'n Voetslaanroete in die Soutpansberg.
Soutpansberg
Hanglip en radarstasie in die sentrale Soutpansberg, soos vanaf Louis Trichardt gesien. Op 1719 m is dit 700 m hoër as die dorp en een van die bergreeks se opvallende hoogtes. Vlamdorings groei op die voorgrond.

Die Blaauberg is aangrensend van die Soutpansberg, maar die geologie is verskillend.

Galery

Organismes endemies aan die Soutpansberg

Eksterne skakels

23°0′S 29°52′O / 23.000°S 29.867°O / -23.000; 29.867

Tags:

LajumawatervalLimpopoLouis Trichardt, LimpopoN1Suid-AfrikaVoortrekkersWyliespoort

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AardverwarmingSelfmoordGalileo GalileiEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaVoorsetselVaalrivierSwawelWeervoorspellingKongo-krisisInternetHorlosieGoogleByMidde-OosteSimmetrieKonsentrasiekampBedryfstelsel (inligtingstegnologie)MagnesiumNommertekenPaddaMurunwa MakwarelaNiersteenDrinkwatervoorsieningKultuurAfkortingVormDuitslandWaterpokkiesAngolese BurgeroorlogArabies-Israeliese konflikGriekwa-AfrikaansMusiekLys van Afrikaanse skrywersNiemetaalDiskriminasieGeweldVulkanismeRina HugoVeerWetenskaplike klassifikasieArmoedeverligtingMusieksimboleBeeldspraakMaroela MediaVaste stofBlaarOmtrek, oppervlakte en volumeErfenisdag (Suid-Afrika)KatoenBladwisselendOplossing (chemie)Wayde van NiekerkTussenwerpselAfrikaanse taalleerProksemikaVerkragtingSwart nasionalismeGlasSkaakPersentasieSelfoonSoortnaamMiddeloorontstekingAtriale fibrillasieSilwerDieregeluideMaatskappyWitbankMisdaadromanDoopTransatlantiese slawehandelNatuurrampKweekhuiseffekKlimaatFranse RewolusieSuid-SothoGevolge van aardverwarming op oseane🡆 More