Vivo is 'n klein dorpie in die noorde van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Nabygeleë dorpe sluit in Alldays en Louis Trichardt. Vivo lê waar die R522 en R521-streeksroetes bymekaar aansluit; in 'n gaping tussen die Soutpansberg en die Blouberg na die weste. Die naam is waarskynlik 'n vervorming van die Sothowoord phofo, (koue wind) wat waarskynlik verwys na die wind wat die hele jaar deur die gaping in die berge waai. Sout word daar naby in 'n pan ontgin.
Vivo | |
---|---|
Nedersetting | |
Vivo, naby die dorpskern | |
Koördinate: 23°2′55″S 29°16′50″O / 23.04861°S 29.28056°O 29°16′50″O / 23.04861°S 29.28056°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Blouberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,2 km2 (1,2 vk. myl) |
Bevolking (2011) | |
• Totaal | 308 |
• Digtheid | 96/km2 (250/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.3% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | ~99% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 95.0% |
• Zoeloe | 1.0% |
• Engels | 0.7% |
• Venda | 0.7% |
• Ander | 1.6% |
Poskode (strate) | 0924 |
Poskode (posbusse) | 0924 |
Skakelkode | 015 |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Vivo, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.