Wyliespoort

Wyliespoort is 'n bergpas in die Soutpansberg in Limpopo, Suid-Afrika.

Die eerste pas is in 1904 deur lt. C.H. Wylie uitgemeet. Die bestaande pad gaan deur twee tonnels (450 m) en (274 m) wat in 1961 voltooi en gebou is nadat die 'ou' pad weggespoel het. Die pas is net noord van Louis Trichardt op die N1 nasionale pad.

Wyliespoort
Ligging van Wyliespoort op 'n kaart (Limpopo)
Wyliespoort
Wyliespoort
Koördinate: 22°55′0″S 29°56′0″O / 22.91667°S 29.93333°O / -22.91667; 29.93333 29°56′0″O / 22.91667°S 29.93333°O / -22.91667; 29.93333
Ligging Tussen Louis Trichardt en Musina
Oppervlak Teer
Ingenieur Lt. C.H. Wylie
Begin in 1904 (oorspronklik)
Verbou 1961
In Soutpansberg
Pad N1

Sien ook

Verwysings

Tags:

BergpasLimpopoLouis Trichardt, LimpopoN1 (Suid-Afrika)SoutpansbergSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakPropagandaStaat PalestinaWaarheid-en-versoeningskommissieHomoniemAfrikaanse Taalmonument (Welkom)Lys van veltoestandePubliekAsiëMynbouYsterPastoorSonnestelselStollingsgesteenteMondWetenskapNag van die lang messeBynierVisKlinkerKlitorisDachshundAfrikaanse taalleerSoogdierEugenetikaEkonomieElektrisiteitDieremishandelingTafelbergVoortrekkersDie GelofteSelfvertroueMurraysburgKunsmatige intelligensieSportBeroerteToekoms van die AardeSamestellingMateriaalDuitsTrappe van vergelykingSikloonLyfstraf in skoleKommunismeAfrikaans24 AprilGloeilampTswanaKoos BekkerAfrikaanse WikipediaMenslike skeletAntisemitismeEllipstekenAborsieMangelontstekingNatuurlike hulpbronThys die BosveldklongBlaarBeurtkragBywoordPersGautengBoerboelKriekTremByung-Chul HanLetterlike en figuurlike taalgebruikBloukraanvoëlKitaarAfrikaNeurenberg-verhoreSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994VulkanismeUniondale🡆 More