Snapperkob

Die Snapperkob (Otolithes ruber) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika tot by Algoabaai.

Die vis lyk baie soos 'n kabeljou en het nie 'n Afrikaanse naam nie.

Snapperkob
Snapperkob
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Otolithes
Spesie:
O. ruber
Binomiale naam
Otolithes ruber
(Bloch & Schneider, 1801)

Voorkoms

Die vis word 50 cm lank en 1.6 kg swaar. Die vis het 'n groot mond en die lyf is silwerbrons met 'n koperige skynsel aan die bokant en 'n wit pens. Die vis kom voor in lagune's, strandmere en gaan selde dieper as 100 m. Die vis vreet ansjovis, pylinkvis en garnale. Dit is ook 'n lekker eetvis.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Tags:

Snapperkob VoorkomsSnapperkob Sien ookSnapperkob Eksterne skakelSnapperkob BronSnapperkob

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkilpadMoedersdagOm-te-infinitiefkonstruksieOudtshoornOntwerpSwartbewussynsbewegingTweede WêreldoorlogSuid-Afrikaanse InkomstediensGrondsoortePseudowetenskapKrapMeervoudKerngeneeskundeGautengKlimaatsverandering in AfrikaOrale seksSteenkool in Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteViëtnamoorlogAsemhalingDierKlereDeelwoordWater (molekuul)AlliterasieLys van Suid-Afrikaanse musikanteWinnie Madikizela-MandelaSwawelJode in Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitEnkelvoudige sinPropagandaMobutu Sese SekoJewgeni PrigozjinNierversakingKoos du PlessisBloedvergiftigingTennisStadHulpwerkwoordWoestynReg tot ‘n gesonde omgewingAntisemitismeAnneli van RooyenGewone breukeLuiperdBynierSpreeuLeenwoordWaterAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNadia ValvekensTrigeminale neuralgieDriedimensioneelNederlandEk is 'n Afrikaan (toespraak)TelevisieWilna SnymanOorstromingGreen PornoMangelontstekingBakterieBronadresKompasAborsieSonnetVolstruisGrondbesoedelingDemokrasieSatellietVlekvrye staalMenseregtedagSeks🡆 More