Slag Van Vaalkrans

Die Slag van Vaalkrans neem op 5 Februarie 1900 tydens die Tweede Vryheidsoorlog 'n aanvang.

Dit eindig op 7 Februarie 1900 in 'n oorwinning vir die Boere.

Slag van Vaalkrans
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Slag Van Vaalkrans
Datum 5 Februarie - 7 Februarie 1900
Ligging Suid-Afrika
Resultaat Boere oorwinning
Strydende partye
Slag Van Vaalkrans Verenigde Koninkryk Slag Van Vaalkrans Zuid-Afrikaansche Republiek
Slag Van Vaalkrans Oranje-Vrystaat
Bevelvoerders
Redvers Buller Louis Botha
Sterkte
c. 20,000 c. 5,000
Ongevalle
333 ongevalle 30 gedood, 50 gewond

Die geveg

Ná die Slag van Spioenkop het die Britse genl. Redvers Buller sy troepe na Vaalkrans tussen Colenso en Spioenkop verskuif. Hier het hulle weer gepoog om die Tugelarivier oor te steek om Ladysmith te bereik.

Op 7 Februarie het genl. Louis Botha hulle egter in hulle spore gestuit. Toe die Britte besef het dat hulle nie maklik deur die Boerelinies sou breek nie het hulle vuur gestaak en teruggetrek oor die Tugela.

Galery

Gedenktekens

'n Monument ter ere an die gesneuweldes is in 'n klein gedenktuin aan die voet van die slagveld by Vaalkrans opgerig..

Sien ook

Bron

Tags:

Slag Van Vaalkrans Die gevegSlag Van Vaalkrans GalerySlag Van Vaalkrans GedenktekensSlag Van Vaalkrans Sien ookSlag Van Vaalkrans BronSlag Van Vaalkrans19005 Februarie7 FebruarieBoereTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

20ste eeuMoskouInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandHoedSharpeville-slagtingAardbewingPersoonlike voornaamwoordAsiëSpeelkaartKunsmatige intelligensieMaagHemelvaartKarnivoorKompasWaterbesparing in Suid-AfrikaNederlandsIronieAkuutSonAssonansieBTWMetafoorKleurSelfmoordRosa ParksRenosterAtoomYslandVierde Industriële RevolusieNederduitse Gereformeerde KerkDie Stem van Suid-AfrikaGemeenskapRooibloedselGrootste rampe in Suid-AfrikaGrondsoorteKarpaletonnelsindroomGalblaasLys van veltoestandeEllipstekenGewone luislangMangelontstekingRooms-Katolieke KerkAardedagSeksueel oordraagbare infeksieDeelteken en umlautKoue OorlogAfrikaansSonnestelselBrandmondsindroomAfrikanernasionalismeJudaïsmeHulpwerkwoordLongontstekingShanzhaiDieregeluideGasBeesKonsentrasiekampLieweheersbesieFranse RewolusieNelson MandelaBuffelGeestesteuringBeeldspraakMenslike skeletAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSweedsBynierJan-Willem BreureLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKletsrymWhatsAppResensiePampoentjiesYsterDeon GrootPankreas🡆 More