Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog

Die eerste fase van die Tweede Vryheidsoorlog het uit tradisionele frontaanvalle en loopgraafoorlog bestaan.

Die laaste frontale aanslag was die Slag van Bergendal op 21-27 Augustus 1900. Reeds voor dit het die Boeremagte oorgegaan tot guerilla-oorlogvoering. Hier is 'n lys skermutselinge wat plaasgevind het.

Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog
Skildery van Richard Caton Woodville wat die oorlog van Boere teen Britte uitbeeld, 1900.
Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog
Illustrasie van De la Rey se oorwinning oor Lord Methuen by Tweebosch, geskets deur Richard Caton Woodville
Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog
Boere se aanval by Bakenlaagte.
Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog
Skets van die Slag van Donkerhoek, deur William Barnes Wollen.

1899

1900

1901

1902

  • 25 FebruarieSlag van Ysterspruit, Wes-Transvaal. Genl. De la Rey val 'n Britse mag aan en buit muile, perde en 500 000 rondtes ammunisie.
  • 7 MaartSlag van Tweebosch, Wes-Transvaal. Genl. De la Rey word aangeval deur Lord Methuen maar slaan die aanval af, wond en neem Methuen gevange.
  • 31 MaartSlag van Boschbult, Wes-Transvaal. Genl. De la Rey raak slaags met Britse magte met swaar ongevalle aan beide kante.
  • 1 April – Boschman's Kop, Transvaal. Britse magte verras Genls. H.A. Alberts en P.R. Viljoen. Hulle hergroepeer, val die Britse magte aan en verdryf hulle gedurende die dag.
  • 11 AprilSlag van Rooiwal, Wes-Transvaal: 'n Britse mag onder bevel van generaal Ian Hamilton het slaags geraak met die kommandos van generaal Jan Kemp.
  • 6 Mei – Holkrans, Natal. 56 Boere word doodgemaak deur Zoeloes.

Bron

Tags:

Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog 1899Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog 1900Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog 1901Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog 1902Skermutselinge Van Die Tweede Vryheidsoorlog BronSkermutselinge Van Die Tweede VryheidsoorlogGuerilla-oorlogvoeringSlag van BergendalTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse woordelys en spelreëlsGrondwetSelfoonVraag en aanbodWikipediaSpysverteringstelselGewone breukeTweede VryheidsoorlogDriedimensioneelOrtopedieMenseregteLys van Afrikaanse rolprenteConsolidated B-24 LiberatorAborsie in Suid-AfrikaSokkerPornografieNamibiëKokerboomPad na jou hartVeerLys van Suid-Afrikaanse skrywersGetalIngenieursweseVoedselkettingVigsVulvaKrugerwildtuinGenitale vratAntisemitismeToekoms van die AardeArmoedeverligtingSeekoeiLyfstraf in skoleStruktuur van die AardeMiljardApostoliese GeloofsendingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDonkieBloedsomloopstelselDagboekJan van RiebeeckEnkelvoudige sinBorsteLiefdeHipoteseDiskriminasieMiltMigrasie van diereYsterOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKommunikasieSoogdierBestaansboerderyGriekwa-AfrikaansSeksismeGroot-VisrivierBronsGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaGrootste rampe in Suid-AfrikaAardbewingJan van TonderDrinkwatervoorsieningJodeBloedvergiftigingBrandstofMandalaSweedsSuiwelprodukAnilingusAkkedisTelwoordAntjie SomersAntieke EgipteIsraelKoos du Plessis🡆 More