Slag Van Platrand

Die Slag van Platrand het op 6 Januarie 1900 plaasgevind tydens die Tweede Vryheidsoorlog.

Slag van Platrand
Deel van Tweede Vryheidsoorlog
Slag Van Platrand
Britse soldate in die loopgrawe by Platrand word beveel om hul bajonette vas te heg.
Datum 6 Januarie 1900
Ligging Platrand
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Slag Van Platrand Verenigde Koninkryk Slag Van Platrand Zuid-Afrikaansche Republiek
Bevelvoerders
Ian Hamilton Cornelis de Villiers

29°46′18″O / 28.58783°S 29.77169°O / -28.58783; 29.77169

Die geveg

Tydends die Boere se beleg van 188 dae van Ladysmith het hulle slegs een poging aangewend om die dorp in te val. Die Vrystaatse kommando's onder bevel van Cornelis de Villiers het die Britse verdedigers onder bevel van kol. Ian Hamilton aangeval by 'n heuwel wat die Boere Platrand en die Britte Wagon Hill genoem het. Die heuwel is 200 m hoog, ongeveer 5 km lank en is 5 km suidwes van Ladysmith. Die Britte het die Boere se aanval afgeslaan maar albei kante het swaar verliese gely.

Gedenktekens

Die slagveld is op 1938 tot 'n nasionale monument verklaar. Gedenktekens is vir die gesneuweldes van beide kante opgerig. Die Burgergedenkteken bevat 'n ererol van al dié wat in die Natalse teater van die Tweede Vryheidsoorlog dood is. Op versoek van die Britte is 'n gedenkteken opgerig vir ds. J.D. Kestell wat tydens die geveg hulp aan vriend en vyand gebring het.

Sien ook

Bron

Tags:

Slag Van Platrand Die gevegSlag Van Platrand GedenktekensSlag Van Platrand Sien ookSlag Van Platrand BronSlag Van Platrand19006 JanuarieTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rassisme in AfrikaTierVeerKappie (skryfteken)KweekhuiseffekMaagTswanaJeuksiekteBernice WestBreinPerdebyeDriedimensioneelOplossing (chemie)MagnetismeMieliestronkWaterbesoedelingNierLeeuNiemetaalMandalaSonnestelselCarike KeuzenkampJoodse kalenderAardeArendVraag en aanbodStollingsgesteentePlaattektoniekNatuurrampSokkerLionel MessiUitwerking van klimaatsveranderingJudaïsmeEerste WêreldoorlogVulvaSlangWitrenoster23 AprilVerenigde State van AmerikaDroomLyfstraf in skoleKommunikasieRobert SobukweKaapstadse waterkrisis 2015-2018Galileo GalileiMonopolieAngina pectorisVarkgriepBloeddrukToerismeWatersuiweringSkilpadOrtopedieKarakteriseringDramaKunsSoweto-opstandGroepsgebiedewetAssonansieSirkelSuid-AfrikaSiya KolisiEkonomieKoorsMonopolySonnetKlimaatsverandering in AfrikaLys van Afrikaanse televisiereekseHoofpynKindersiektesRobbeneilandWisselkoersPaasfeesLys van nedersettings in Suid-AfrikaDie Gelofte🡆 More