Die Slag van Vlakfontein het op 29 Mei 1901 tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind.
'n Boeremag onder leiding van generaal Jan Kemp het 'n Britsemag onder leiding van generaal Dixon aansienlike ongevalle toegedien. Vlakfontein is die plaas waar die Rustenburg/Ventersdorp en Koster/Hekpoort wa-paaie kruis. Generaal Kemp het oor 'n mag van 400-500 burgers beskik.
Slag van Vlakfontein | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Tweede Vryheidsoorlog | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde Koninkryk | Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal) | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
H. G. Dixon | Jan Kemp | ||||||
Sterkte | |||||||
1 400 | 1 500 | ||||||
Ongevalle | |||||||
49 gesneuweldes 130 gewond | 41 gesneuweldes |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Slag van Vlakfontein, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.