Ventersdorp

Ventersdorp is 'n dorp in die Noordwesprovinsie, in Suid-Afrika met sowat 4 200 mense.

Ventersdorp is 53 km oos van Coligny en die N14 nasionale pad gaan deur die dorp. Eugène Terre'Blanche, stigter van die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) is op die dorp gebore.

Ventersdorp
Toegangsbord tot Ventersdorp
Toegangsbord tot Ventersdorp
Ventersdorp is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Ventersdorp
Ventersdorp
Ventersdorp Ventersdorp se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°19′S 26°49′O / 26.317°S 26.817°O / -26.317; 26.817 26°49′O / 26.317°S 26.817°O / -26.317; 26.817
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikDr. Kenneth Kaunda
MunisipaliteitJB Marks
Stigting1866
Oppervlak
 • Totaal53,88 km2 (20,80 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 204
 • Digtheid78/km2 (200/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense40.2%
 • Indiërs/Asiërs2.3%
 • Bruin mense5.5%
 • Swart mense51.4%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans46.6%
 • Tswana40.5%
 • Engels4.3%
 • Xhosa2.8%
 • Ander5.8%
Poskode (strate)
2710
Poskode (posbusse)
2710
Skakelkode018

Geskiedenis

Ventersdorp 
Die NG moederkerk op Ventersdorp.

Ventersdorp is in 1866 as 'n NG gemeente gestig op die plaas Roodepoort en die dorp en gemeente is na die eienaar vernoem, Johannes Venter. Die plaas was naby die oorsprong van die Schoonspruit.

Distrik

Die distrik is 3 550 km2 groot. Die ekonomie draai om bees- en mielieboerdery. Die graansilo's is van die grootste ter wêreld. Besproeiingswater word van 'n dam in die Rietspruit 10 km suid van die dorp verkry.

Besienswaardighede

Daar is twee natuurreservate: Schoonspruit en 'n privaatreservaat, Makokskraal. Die plaaslike museum huisves 'n groot versameling gewere wat die Boere tydens die Tweede Vryheidsoorlog gebruik het en daar is ook 'n begraafplaas van dié soldate in die dorp. Daar is ook twee watermeule in Schoonspruit wat dateer uit die 1800's.

Sien ook

Bronne

  • Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
  • Rosenthal, Eric (1967). Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ventersdorp GeskiedenisVentersdorp DistrikVentersdorp BesienswaardighedeVentersdorp Sien ookVentersdorp BronneVentersdorp VerwysingsVentersdorp Eksterne skakelsVentersdorpAfrikaner WeerstandsbewegingColignyDorpEugène Terre'BlancheN14 (Suid-Afrika)NoordwesSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KalenderLys van bekende Suid-AfrikanersSpringbokkeKlavierLewerSinoniemSlag van BloedrivierKindersiektesGeskiedenis van die BoererepubliekeChristendomJeanette FerreiraLeierDesimale breukeLys van myne in Suid-AfrikaHolocaustSnaarinstrumentBeleggingVerenigde State van AmerikaMondAbsolute monargieLBlaarGrondwet van Suid-AfrikaKappie (skryfteken)KonsentrasiekampKrygkorPeach van PletzenTrappe van vergelykingAfrikaanse TaalmonumentVoornaamwoordPersoonlike voornaamwoordMane van GalileiSiya KolisiPaddaKaapstadSaartjie BaartmanMeervoudKoolstofdioksiedAardbewingSharpeville-slagtingDurbanHannes van WykKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSenuweestelselAntoniemMorfeemAfro-AmerikanersAtletiekAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKlem-in-die-kaakVlagterminologieAnglo-BoereoorlogVolstruisLionel PetersonDroomBreinAfleiding (taalkunde)Gawes van die Heilige GeesGewone breukeWhatsAppRefentse MorakeKonjunktivitisSelfvertroueNederlandsMaagsweerAsiëNatuurWet op BevolkingsregistrasieFinale OplossingGoogleViëtnamoorlogAfkortingTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)🡆 More