Skrifberyming

'n Skrifberyming is 'n lied waarvan die woorde 'n direkte omdigting uit die Bybel is.

Die liedere word saam met die Psalms in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika gebruik. Tot onlangs was daar nog net 50 Skrifberymings, maar nuwe Skrifberymings word bygevoeg.

Die woorde van Skrifberyming 1-1, die Lofsang van Maria (Lukas 1:46 55), word as voorbeeld hieronder aangehaal:

Skrifberyming

Ek wil die hoogste Heer
met blye roemtaal eer,
my Redder en Bewaker.
In nederige staat
wou Hy my nie verlaat,
my God en Saligmaker.

Skrifberyming

Eksterne skakels

Tags:

BybelGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPsalms

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Intensiewe vormGeslagsgelykheidBynierSosiale mediaApokriewe boekeSuurstofKlavierNag van die lang messeBloemfonteinSwart menseLys van elemente volgens simboolWaarheid-en-versoeningskommissieWebwerfSuikersiekteEweknienetwerkAndrew DavisTikTokRacheltjie de BeerRoofdierReënspinnekopBraaiPiesangVingerseksLys van nedersettings in Suid-AfrikaVoedselkettingOos-Kaap3D-rolprentDurbanNadia ValvekensWoestynBestaansboerderyLübeckMateriaalMetaalConsolidated B-24 LiberatorAkademiaKerrieVars waterC. Louis LeipoldtPinksterWatersuiweringBreyten BreytenbachNic de JagerSkoolXhosaPersRoemeensHoenderAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKlimaatveranderingPeriodieke tabelAfro-AmerikanersVaalrivierAbstraksie (rekenaarwetenskap)KunselementeSeksualiteitSelfmoordLys van bekende Suid-AfrikanersAtriale fibrillasiePlaattektoniekKindersiektesVrystaatJavaScriptVaste stofRobert SobukweNatuurrampHadedaAfrikanernasionalismeErfenishulpbronKappie (skryfteken)Jan van RiebeeckAarverkalkingSoortnaamHokkieKompasBosbokBernice West🡆 More